Uitnodiging: TT Cloete-huldigingslesing
2017-09-11Die Skool vir Tale van die Noordwes-Universiteit bied op 20 September ’n TT Cloete-gedenklesing aan. Marlies Taljard is die spreker. Hier is nog inligting oor die geleentheid.
Vroue wat my inspireer vir Vrouedag 2017: inskrywings 1
2017-09-07LitNet het lesers gevra om in die lig van Nasionale Vrouedag op 9 Augustus ’n gedig/storie/ware verhaal te skryf oor vroue wat jou inspireer. Hier is ’n paar van die eerste inskrywings. Die kompetisie het op 31 Augustus 2017 gesluit.
Etienne van Heerden-veldsoirée: program
2017-09-07Tydens die naweek van 22 tot 24 September gaan die eerste Etienne van Heerden-veldsoirée plaasvind in Cradock. Hier is die program en praktiese reëlings oor hoe om verblyf te bespreek by Buffelshoek Dirosie Lodge, of Die Tuishuise, of Victoria Manor.
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: My storie van hoop deur Hykie Berg
2017-09-06LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit My storie van hoop deur Hykie Berg, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Die Bergengel: Gesprek by Protea Boekwinkel, Stellenbosch
2017-09-04Jy word hartlik uitgenooi na 'n gesprek tussen Carina Stander en Jonathan Amid oor Die Bergengel op Saterdagoggend 9 September 2017 om 11:00 by Protea Boekwinkel.
Letterkundig Symposium in het kader van de Week van de Afrikaanse Roman 2017
2017-09-04De Week van de Afrikaanse Roman organiseert samen met Universiteit Gent (Gents Centrum voor het Afrikaans en de Studie van Zuid-Afrika) en de Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns op vrijdag 6 oktober een letterkundig symposium.
Wenner van die Ingrid Jonker-prys vir poësie 2017
2017-09-01"Die bundel word deur een van die beoordelaars bestempel as '’n boeiende debuut' wat die leser by die hoogs persoonlike betrek en wat tegelykertyd ook betekenis aan die universele belewenis gee." Hier is die wenner van die Ingrid Jonker-prys vir poësie.
Wen ’n prys met Kaaps!
2017-08-31LitNet is al ’n geruime tyd besig met ’n projek om dele van die Bybel in Kaaps te laat vertaal. Indien jou huistaal Kaaps is, nooi ons jou uit om die onderstaande bekende gedeelte uit die Bybel in jóú Kaaps te vertaal.
O my goeie volk by Die Boer
2017-08-30"Ses vroue. Afrikaans. Elk op haar eie manier uniek verteenwoordigend van die Afrikaner-vrou. In haar eerste eenvroukomedie blaas Esther von Waltsleben lewe in ’n rits rustelose karakters wat jou hardop sal laat lag."
Tuin van digters 2017: program
2017-08-30"Haal uit die digwoorde, gryp die digbundels en koop jou kaartjie. Dit is tyd vir die 6de Tuin van digters op 15 en 16 September 2017 by die Breytenbach Sentrum in Wellington."
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Gespreksgenoot: ’n brieweboek
2017-08-30LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Gespreksgenoot: ’n brieweboek, saamgestel deur Heilna du Plooy, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Persvrystelling: Nic de Jager by die WAT
2017-08-30"Nic de Jager is op 8 September die gas by die volgende Woordpret van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal. Nic is tans die aanbieder van Nic se Goed op RSG, maar hy is ook ’n bekende akteur, omroeper, regisseur, fotograaf en vervaardiger van dokumentêre en musiekprogramme."
67 woorde vir Mandela-dag 2017: wenner aangekondig
2017-08-29"Altesaam 140 inskrywings is vir LitNet se skryfkompetisie, '67 woorde vir Mandela-dag', ontvang. 20 deelnemers het die kortlys gehaal, en een van hulle is die wenner van ’n heerlike boekpakkie."
