LitNet

LitNet

ATKV|SA Akademie-pryse 2018: Vier LitNet Akademies-artikels word bekroon

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2018-02-26

Vier LitNet Akademies-artikels is vanjaar met die gesogte ATKV/SA Akademie-pryse vir geakkrediteerde navorsing in Afrikaans bekroon.

Persverklaring: US Woordfees 2018 maak planne vir waterbesparing  

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-02-26

"Vir die Woordfeesbestuur was twee dinge met die beplanning van die 2018-fees duidelik: Stellenbosch kan nie ’n fees hou wat die streek se waterkrisis vererger nie, maar die dorp kan ook nie bekostig om nie vanjaar ’n Woordfees aan te bied nie – die ekonomiese skade sal net te groot wees."

LitNet: Feeste wat wag

LitNet Nuusbrief 2018-02-23

LitNet: Feeste wat wag

US Woordfees 2018: Toneel

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-02-22

Hier is ’n keuse van die teaterresensies, onderhoude en toekennings van produksies wat by vanjaar se US Woordfees opgevoer word om jou te help besluit watter kaartjies jy moet koop.

US Woordfees 2018: Skop stof in jou taal by die Alumni Tuiskoms Veldtrap met Woorde

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-02-21

"Die US Woordfees vind vanjaar van 2 tot 11 Maart in en om Stellenbosch plaas. Dié gebied, ryk aan kultuur, bied vanjaar vir die sewende jaar ’n sportfees aan vir alle adrenalienslawe en sportentoesiaste."

Persvrystelling: ’n Middagete geïnspireer deur die druif

LitNet Kos en wyn 2018-02-20

Die druiwekorrel, hoewel klein en beskeie, is verantwoordelik vir ’n wêreldwye fenomeen wat ’n ontsaglike verskeidenheid wyne en wynstyle insluit en die mens reeds vir duisende jare vreugde en genot verskaf. Op Saterdag 24 Maart bring Anthonij Rupert Wyne hulde aan hierdie vrug.

Liefde is ... Kortlys

LitNet Skryfkompetisies 2018-02-20

Hier is die 15 finaliste vir LitNet se jongste skryfkompetisie met die tema "Liefde is ...".

US bring hulde aan prof Sampie Terreblanche: legendariese ekonoom, geliefde lektor en kritiese stem

LitNet In memoriam 2018-02-19

"Sy klem op sosiale verbetering vir die groot gemeenskap is ’n deurlopende tema in sy werk."

US Woordfees 2018: Chronologiese skrywersfees- en leefstylitems

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-02-19

Hier is die jongste en bygewerkte skrywersfees- en leefstylitems op vanjaar se Woordfeesprogram!

NB-Uitgewers by US Woordfees 2018

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-02-19

Hier is besonderhede van boekgesprekke waarby NB-Uitgewers op vanjaar se US Woordfeesprogram betrokke is. Kom luister en gesels saam!

Persvrystelling: Winterskool weer met trots in 2018 aangebied

LitNet Skryfsake en rubrieke 2018-02-16

"Dosyne gevestigde skrywers het oor die jare hier ’n wegspringplek of hupstoot vir hul loopbane kom vind. Van 4 tot 8 Junie 2018 bied die ATKV-Skryfskool weer so ’n skolingsgeleentheid aan opkomende woordsmede."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Stormkind deur Riana Scheepers

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2018-02-16

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Stormkind deur Riana Scheepers, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Adam Small-fees 2018: Volledige feesprogram

LitNet Feeste 2018-02-16

Die Adam Small-fees vind vanaf 23 tot 25 Februarie 2018 in Pniël plaas. Hier is die volledige program!

LitNet: Fees van die ontplooides

LitNet Nuusbrief 2018-02-15

LitNet: Fees van die ontplooides

Persvrystelling: Die berge gaan weergalm met die klanke van talent

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2018-02-15

"Die Paarlberg en ikoniese Taalmonument is op 6 April 2018 Suid-Afrika se klank-hoofkantoor met onder andere Dr Victor & The Rasta Rebels, Paxton & Sean D Band asook Jak de Priester wat die aand aan die brand gaan speel tydens die Boland se eerste Oppiberg Konsert."

Top