LitNet

LitNet

Nou, hier deur Corné Coetzee: bekendstelling by die Foxwoodfees

LitNet Boeke en skrywers 2017-10-23

Jy word hartlik uitgenooi na die bekendstelling van Nou, hier op 1 November by die Foxwoodfees in Johannesburg, waar Corné Coetzee met Pieter de Vos in gesprek sal wees.

Graad 12-rekordeksamen 2017: vraestelle en memoranda

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2017-10-23

Hier is gratis eksamenvraestelle en memoranda van 2017 se rekordeksamen om jou te help met hersiening vir die eindeksamen.

Boek & Koek: Tussen vriende deur Derick van der Walt

LitNet Boeke en skrywers 2017-10-23

Jy word hartlik uitgenooi na die bekendstelling van Tussen vriende op 22 November in Pretoria, waar Derick van der Walt met Ilse Salzwedel in gesprek sal wees.

Graad 12 Afrikaans: voorgeskrewe letterkunde

LitNet Skole 2017-10-23

Hier is ’n lys van die voorgeskrewe letterkunde vir graad 12 Afrikaans (Huistaal en Eerste Addisionele Taal), met hulpbronne oor die werke of skrywers waar dit beskikbaar is.

Die Orde van die Goue Pen aan Cas Vos toegeken

LitNet Akademies en skole 2017-10-23

Die Orde van die Goue Pen van die Afrikaanse Woordkunsakademie is aan Cas Vos toegeken vir sy uitnemende bydrae tot Afrikaans, veral die teologie en digkuns.

Jan Rabie & Marjorie Wallace Skrywersbeurs 2018

LitNet Skryfsake en rubrieke 2017-10-23

Die Universiteit van Wes-Kaapland kondig graag aan dat aansoeke ingewag word vir die vyfde toekenning van die Jan Rabie & Marjorie Wallace-beurs. Die beurs beloop R400 000. Aansoeke sluit Vrydag 17 November 2017.

Skryfkompetisie vir skoolleerders: "Ek voel anders as ander mense"

LitNet Skryfkompetisies 2017-10-20

As jy in graad 7 of in die hoërskool is, word jy uitgenooi om vir LitNet se skryfkompetisie in te skryf. Boekpakkies met leesstof vir die Desembervakansie is op die spel. Die tema van die skryfkompetisie is: “Ek voel anders as ander mense”. Inskrywings sluit op Donderdag 30 November 2017.

LitNet: Jou Kwaitopedia

LitNet Nuusbrief 2017-10-20

LitNet: Jou Kwaitopedia

Vat jou hele hart deur Elkarien Fourie: Vrystaatse bekendstelling

LitNet Boeke en skrywers 2017-10-17

Jy word hartlik uitgenooi na die Vrystaatse bekendstelling van Vat jou hele hart op 20 Oktober in Bloemfontein, waar Elkarien Fourie met Maretha Maartens in gesprek sal wees.

Persvrystelling: Sanlam WOW Spelfees-finaal

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-10-17

"Met meer as 150 skole en 420 leerders van reg oor Suid-Afrika, beloof die finale ronde van die Sanlam WOW Spelkompetisie vir 2017 groot opwinding – en erge senuwees vir die ma’s en pa’s wat die dag gaan bywoon."

Boek & Koek: Terreur in Kaboel deur Hannelie Groenewald

LitNet Boeke en skrywers 2017-10-17

Jy word hartlik uitgenooi na die bekendstelling van Terreur in Kaboel op 9 November in Pretoria, waar Hannelie Groenewald met Adriana Faling in gesprek sal wees.

MA in Kreatiewe Skryfkuns by die Universiteit van die Vrystaat

LitNet Skryfsake en rubrieke 2017-10-16

(Aspirant-) skrywer, digter of literêre vertaler? Die UV bied aan jou ’n kursus waarvan die vernaamste oogmerk die ontwikkeling van ’n lewensvatbare publiseerbare manuskrip is. Die sluitingsdatum vir aansoeke vir studie in 2018 is 30 Oktober 2017.

Persvrystelling: HemelBesem en Internasionale Woordeboekdag

LitNet Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal 2017-10-13

"HemelBesem is die nuwe beskermheer van Borg ’n Woord. Sy beroep op Afrikaanssprekendes is: 'Slegs met woorde maak die lewe sin: Jy kan my woord neem daarvoor. Neem eienaarskap van jou taal en borg ’n woord!'"

Persvrystelling: Nuwe Afrikaanse drama open by Baxter

LitNet Teater 2017-10-13

"Die dans van die watermeid speel van 1 tot 25 November in die Baxter Golden Arrow Studio. Die speelvak sal saamval met die tweede Teksmark wat deur Kunste Onbeperk aangebied word met die ondersteuning van NATi en die Baxter-teatersentrum."

LitNet: Jou Afrika

LitNet Nuusbrief 2017-10-12

LitNet: Jou Afrika

Top