Zuid-Afrikahuis: Programma, Oktober 2017
2017-08-28Die Zuid-Afrikahuis bied in Oktober ’n opwindende program aan, met die Week van de Afrikaanse roman om na uit te sien. Daar is ook gesprekke met Ingrid Winterbach en Rudie van Rensburg, lesings oor Learning Zulu, Ons kom van vêr en Karel Schoeman se oeuvre, ’n optrede deur Jannie du Toit en Guy Königstein se kunsuitstalling.
Press release: Open Book Festival programme 2017
2017-08-28The seventh Open Book Festival will take place from 6 to 10 September at The Fugard Theatre, District Six Homecoming Centre, A4 Arts Foundation, PH Centre, Central Library Cape Town, Elsies River Library, Kuyasa Library and The Book Lounge from 10:00 to 21:00 each day.
Wenners van die kykNET Silwerskermfees 2017
2017-08-28Die wenners van die sewende kykNET Silwerskermfees is op Saterdag 26 Augustus 2017 by The Bay Hotel in Kampsbaai aangekondig. Hier is ’n lys van die wenners.
Boekbekendstelling: Knapsekêrels deur Pieter Fourie
2017-08-25Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Knapsekêrels deur Pieter Fourie op Saterdag 2 September in Stellenbosch. Fourie sal met Joan Hambidge in gesprek wees.
Uitnodiging: NP van Wyk Louw-gedenklesing
2017-08-25Die Departement Tale, Kultuurstudies en Toegepaste Linguistiek (UJ) bied op 14 September ’n NP van Wyk Louw-gedenklesing aan. Marius Crous van die Nelson Mandela Universiteit is die spreker. Hier is nog inligting.
Press release: Applications now open for the Baxter’s 2018 Zabalaza Theatre Festival
2017-08-23The Baxter’s Zabalaza Theatre Festival is calling for applications from theatre-makers, directors, script writers, community groups and theatre companies to participate in the 2018 Zabalaza Theatre Festival. The deadline for applications is 18 September 2017.
Press release: Jozi Book Fair 2017 programme
2017-08-22The 9th Jozi Book Fair takes place from 31 August to 3 September in Johannesburg. The theme is Women and literature.
Luna Paige at Towerbosch Earth Kitchen
2017-08-22Luna Paige will be performing at the Towerbosch Earth Kitchen on Saturday 2 September. Tickets include a delicious Towerbosch Feast Style lunch.
Persverklaring: Boekbekendstelling van Saam in Suid-Afrika deur Chris Jones en Pieter van Niekerk
2017-08-22Jy word uitgenooi na die boekbekendstelling van Saam in Suid-Afrika deur Chris Jones en Pieter van Niekerk op Donderdag, 14 September om 17h30 vir 18h00 op Stellenbosch.
Persverklaring: Boekbekendstelling van Hykie Berg se My storie van hoop
2017-08-22Jy word uitgenooi na die boekbekendstelling van My storie van hoop deur Hykie Berg op Donderdag, 28 September om 09h00 vir 09h30 in Pretoria.
Persvrystelling: Vier universiteitskore saam op Stellenbosch by Kuesta-koorfees 2017
2017-08-21"Kuesta, die tweejaarlikse byeenkoms van die voorste Suid-Afrikaanse universiteitskore, word op 8 en 9 September in Stellenbosch aangebied."
Press release: Artscape/Cape Town Philharmonic Orchestra Youth Music Festival 2017
2017-08-21"This prestigious annual event offers accomplished musicians the opportunity of playing with a symphony orchestra on a professional concert stage. The emphasis of the festival is that it is a celebration of young musical talent and not a competition."
kykNET-Rapport Boekresensent van die Jaar: kortlyste nou bekend
2017-08-18"Die kortlyste vir vanjaar se kykNET-Rapport Boekresensent van die Jaar-wedstryd is pas bekend gemaak. Die wenners word op 30 September 2017 saam met die wenners van die kykNET-Rapport-boekpryse in Kaapstad aangekondig."
