Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Moordhuis deur Madelein Rust
2017-06-28LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke. Lees ’n gedeelte uit Moordhuis deur Madelein Rust, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Lenteskool en skryfkompetisie vir skrywers van romantiese fiksie
2017-06-28"Die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit, in samewerking met die liefdesverhaaluitgewer LAPA, bied van Donderdag 14 tot Saterdag 16 September 2017 ’n slypskool in die skryf van liefdesverhale aan." Hier is nog inligting.
Radbraak deur Jolyn Phillips: voorlesing
2017-06-27Jy word uitgenooi na ’n voorlesing deur Jolyn Phillips uit haar debuutbundel Radbraak op 19 Julie in Kaapstad. Sy sal deur Petra Müller bekendgestel word.
Narsiste, psigopate, stalkers en sadiste deur André le Roux: bekendstelling
2017-06-27Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Narsiste, psigopate, stalkers en sadiste deur André le Roux op 27 Julie, waar hy met Elmari Rautenbach in gesprek sal wees.
Firepool by Hedley Twidle: book launch
2017-06-27You are invited to the launch of Firepool in Cape Town, where author Hedley Twidle will be in conversation with Rebecca Davis.
US Woordfeesbundel in derde jaar
2017-06-27Die US Woordfeesbundel, wat baie goed deur lesers en skrywers ontvang en gesteun is, beleef in 2018 sy derde jaar. Die sluitingsdatum vir inskrywings is 30 September 2017. Hier is meer inligting.
Press release: Winners of the 2017 Sunday Times Literary Awards announced
2017-06-26The 2017 winners of the Sunday Times Literary Awards were announced on 24 June.
Jou troudag: Kompetisiewenner aangekondig
2017-06-26Lesers het vir LitNet vertel hoe hulle ideale troudag sal lyk en spesiale herinneringe aan hul groot dag gedeel. Die wenner van die kompetisie is Clari Niemand. Baie geluk!
Akademiepryse 2017: Stalsprys vir maatskaplike werk aan Lambert K Engelbrecht
2017-06-23"Dit is veral sy werk oor supervisie van maatskaplike werkers, en die effek van ’n neoliberale diskoers op bestuur van welsynsorganisasies en dienslewering, wat plaaslik en internasionaal hoog aangeskryf word, en ’n besondere bydrae tot die ontwikkeling van maatskaplikewerk-teorie lewer."
Akademiepryse 2017: Die Elizabeth C Steijnmedalje aan Jannie van der Westhuizen
2017-06-23"Duisende oud-leerlinge beklee vandag leiersposisies in verskeie sektore van die nasionale en internasionale samelewing as gevolg van die wêreldklas skool-omgewings wat deur hom geskep is."
Akademiepryse 2017: Hugenote-vereniging-en-DF du Toit-Malherbeprys vir Genealogiese navorsing aan Gerhard Geldenhuys
2017-06-23"In teenstelling met tradisionele genealogiese navorsingswerk, wat fokus op 'n stamvader se van-verspreiding, is belangstelling hier die siekteveroorsakende geenvariant se stamverspreiding: Nie 'n stamvan met 'n stamboom nie, maar 'n stamgeen met 'n geenboom word opgestel."
Wenners van Media24-boekpryse vir 2017 bekend
2017-06-22"Die wenners van die Media24 Boeke Literêre Pryse vir 2017 is vanaand (Donderdag, 22 Junie 2017) in Kaapstad bekend gemaak." Hier is die wenners. Kyk na kort videos van die geleentheid.
Video: Antjie Krog se toespraak by die ontvangs van die Hertzogprys 2017
2017-06-22Antjie Krog het op Woensdag 22 Junie die Hertzogprys vir poësie by die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se Stellenbosch-bekroningsgeleentheid in ontvangs geneem. Die prys is toegeken vir haar bundel Mede-wete. Hier is 'n video van haar toespraak.
