Press release: Bookings open for the Fugard Bioscope National Theatre Encore Season
2017-10-30"The National Theatre Encore Season is a chance to re-experience some of the most popular recorded live theatre titles of the 2017 bioscope season, featuring the best of British theatre screenings as well as some new titles from the comfort of a Fugard Theatre seat."
Persvrystelling: Skryf nou in vir 2018 kykNET-Rapport Boekpryse
2017-10-30Uitgewers word hartlik uitgenooi om boeke voor te lê vir die 2018 kykNET-Rapport Boekpryse ter waarde van altesaam R500 000. Die sperdatum is 10 November 2017.
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Koms van die motman deur Chris Karsten
2017-10-30LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Koms van die motman deur Chris Karsten, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Persvrystelling: Bekendstelling van Rympies vir kleintjies en kleuters in Pretoria
2017-10-30Op Saterdag 18 November om 9:30 vir 10:00 vind die bekendstelling van Rympies vir kleintjies en kleuters plaas in Pretoria.
Persvrystelling: Bekendstelling van Rympies vir kleintjies en kleuters in Wellington
2017-10-30Op Saterdag 25 November om 10:30 vir 11:00 vind die bekendstelling van Rympies vir kleintjies en kleuters plaas by die Breytenbach Sentrum in Wellington.
Press release: Celebrating the arts at the Ramsgate Book & Art Festival, 10–12 November 2017
2017-10-27"In the heart of the coastal and decidedly artistic village of Ramsgate on the KZN South Coast, festivalgoers will be welcomed by a community street festival atmosphere with book and market stalls, special events ranging from authors' talks to art exhibitions, workshops, storytelling, poetry readings and entertainment."
Persvrystelling: Loslippige lagterapie met Ian (Loslip) Wessels
2017-10-27Op Donderdag 2 November 2017 om 18:00 vir 18:30 vind Ian (Loslip) Wessels se Loslippige Lagterapie-eenmanvertoning plaas by die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum in Bloemfontein.
Kom vier fees met 4 skrywers!
2017-10-27Ontmoet op 23 November in Bellville vir Rudie van Rensburg, Deon Meyer, Erns Grundling en Martelize Brink en laat hulle jou boeke teken. Hier is nog inligting oor die geleentheid.
The camp whore by Francois Smith: Johannesburg launch
2017-10-27You are invited to the launch of The camp whore on 15 November in Johannesburg. Author Francois Smith will be in conversation with Michele Magwood and translator Dominique Botha.
Persvrystelling: Lied vir Sarah: lesse van my ma deur Jonathan Jansen
2017-10-26Op Donderdag 26 Oktober 2017 om 18:00 vir 18:30 vind die boekbekendstelling vir Lied vir Sarah: lesse van my ma deur Jonathan Jansen in Bloemfontein plaas.
Persvrystelling: NALN se Storiesak vir kleuters & Boekemark vir boekliefhebbers
2017-10-26Op Saterdagoggend 28 Oktober 2017 vind Vriende van NALN se gewilde Boekemark by Volksblad se Kos- en kunsmark by Emoya Estate plaas.
The camp whore by Francois Smith: book launch
2017-10-25You are invited to the launch of The camp whore on 14 November in Cape Town. Author Francois Smith will be in conversation with Elmari Rautenbach.
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Tussen vriende deur Derick van der Walt
2017-10-25LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Tussen vriende deur Derick van der Walt, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Konferensie: Afrikaans in die Noord-Kaap
2017-10-25Die departement Afrikaans & Nederlands aan die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK), in samewerking met die Skool vir Tale aan die Sol Plaatje Universiteit (SPU) in Kimberley, bied van 2 tot 3 November 2017 ’n konferensie aan oor die Noord-Kaapse Afrikaanse streektaal en -letterkundes. Vind hier die konferensieprogram en registrasievorm.
