LitNet

LitNet

Zuid-Afrikahuis: Programma, Juni 2017

LitNet NeerlandiNet 2017-05-09

Die Zuid-Afrikahuis bied in Junie ’n opwindende program aan, met onder andere ’n lesing deur Dan Sleigh oor 1795, ’n lesing oor kunstenaar Thérèse Schwartze en die Spannende Boeken Weken, waartydens die werk van Deon Meyer gevier sal word. Hier is die volledige program.

Eseltjiesrus se Reuse Boekefees 2017

LitNet Feeste 2017-05-09

"Die tiende jaarlikse Reuse Boekefees word Vrydag 19 Mei tot Sondag 21 Mei op McGregor naby Robertson in die Breederiviervallei gehou. Wat hierdie boekemakietie uniek maak, is dat dit ten bate van gehawende donkies is!"

ATKV-Woordveertjies 2017: Nou oop vir inskrywings

LitNet Skryfsake en rubrieke 2017-05-08

"Die 2017 ATKV-Woordveertjies word op Vrydag 8 September by ’n prestigegeleentheid by Anura buite Stellenbosch toegeken. Die sluitingsdatum vir inskrywings is Vrydag 2 Junie 2017."

Op die spoor van: bekendstelling

LitNet Boeke en skrywers 2017-05-08

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Op die spoor van, waar Rudie van Rensburg, Frederick Botha, Henry Cloete, Tertius Kapp, Martin Steyn en Bettina Wyngaard oor hul bydraes tot die bundel speurverhale sal gesels.

Sulamiet deur Lina Spies: bekendstelling

LitNet Boeke en skrywers 2017-05-08

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Sulamiet deur Lina Spies op 13 Mei 2017 in Stellenbosch.

Stellenbosch City Orchestra presents Best of Broadway

LitNet Musiek 2017-05-08

The Stellenbosch City Orchestra, conducted by Paul van Zuilenburg, will be performing with Niël Rademan and Janelle Visagie at Lourensford on 26 and 27 May.

LitNet: Hierdie lewe

LitNet Nuusbrief 2017-05-05

LitNet: Hierdie lewe

Karel Schoeman: Uit NALN se argiewe

LitNet In memoriam 2017-05-05

"Met sy skeppende skryfwerk sluit Schoeman aan by die tradisie en styl van skrywers soos Jan van Melle en CM van den Heever. Wat sy romans en novelles betref word hy as een van die belangrikste skrywers ná 1960 beskou."

Wen Kokkedoor-boeke met kykNET se Kokkedoortjie – wenner aangekondig!

LitNet Wen 2017-05-03

Een gelukkige leser het drie lekker kookboeke uit die kykNET-Kokkedoor-stal losgeslaan. Hier is die wenner!

Antwoord vir Angus op sy brief van 10 April 2017

LitNet SêNet-briewe 2017-05-03

"Soos ek al voorheen vir jou gesê het, linguistiek is die studie van taal ..."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Vermis deur Jeanette Stals

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2017-05-03

Proe aan LitNet se eerste slukkie van Vermis deur Jeanette Stals, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Kunstefees in die kleine met Jannie du Toit en vriende

LitNet Feeste 2017-05-03

"Op Sondag 7 Mei sorg Jannie du Toit vir ’n uitsonderlike kuns- en kulinêre geleentheid waartydens hy nie minder nie as vier verskillende produksies aanbied."

Karel Schoeman (1939–2017), ’n oorsig oor hierdie lewe

LitNet In memoriam 2017-05-02

Human & Rousseau en NB-Uitgewers verneem met leedwese van die afsterwe van een van ons grootste Afrikaanse skrywers.

Booking opens for EVITA at the Artscape Opera House

LitNet Teater 2017-05-02

"Booking has opened for Andrew Lloyd Webber and Tim Rice’s seven-time Tony Award-winning musical EVITA, coming to the Artscape Opera House from 1 December 2017."

Bending the rules by Rafique Gangat: book launch

LitNet Books and writers 2017-05-02

You are invited to the launch of Bending the rules by Rafique Gangat in Johannesburg, where he will be in conversation with Tim Cohen, editor of Business Day.

Top