LitNet

LitNet

Persvrystelling: Nic de Jager by die WAT

LitNet Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal 2017-08-30

"Nic de Jager is op 8 September die gas by die volgende Woordpret van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal. Nic is tans die aanbieder van Nic se Goed op RSG, maar hy is ook ’n bekende akteur, omroeper, regisseur, fotograaf en vervaardiger van dokumentêre en musiekprogramme."

67 woorde vir Mandela-dag 2017: wenner aangekondig

LitNet Skryfkompetisies 2017-08-29

"Altesaam 140 inskrywings is vir LitNet se skryfkompetisie, '67 woorde vir Mandela-dag', ontvang. 20 deelnemers het die kortlys gehaal, en een van hulle is die wenner van ’n heerlike boekpakkie."

Zuid-Afrikahuis: Programma, Oktober 2017

LitNet NeerlandiNet 2017-08-28

Die Zuid-Afrikahuis bied in Oktober ’n opwindende program aan, met die Week van de Afrikaanse roman om na uit te sien. Daar is ook gesprekke met Ingrid Winterbach en Rudie van Rensburg, lesings oor Learning Zulu, Ons kom van vêr en Karel Schoeman se oeuvre, ’n optrede deur Jannie du Toit en Guy Königstein se kunsuitstalling.

Press release: Open Book Festival programme 2017

LitNet Feeste 2017-08-28

The seventh Open Book Festival will take place from 6 to 10 September at The Fugard Theatre, District Six Homecoming Centre, A4 Arts Foundation, PH Centre, Central Library Cape Town, Elsies River Library, Kuyasa Library and The Book Lounge from 10:00 to 21:00 each day. 

Wenners van die kykNET Silwerskermfees 2017

LitNet kykNET Portaal 2017-08-28

Die wenners van die sewende kykNET Silwerskermfees is op Saterdag 26 Augustus 2017 by The Bay Hotel in Kampsbaai aangekondig. Hier is ’n lys van die wenners.

Boekbekendstelling: Knapsekêrels deur Pieter Fourie

LitNet Boeke en skrywers 2017-08-25

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Knapsekêrels deur Pieter Fourie op Saterdag 2 September in Stellenbosch. Fourie sal met Joan Hambidge in gesprek wees.

Uitnodiging: NP van Wyk Louw-gedenklesing

LitNet Akademies en skole 2017-08-25

Die Departement Tale, Kultuurstudies en Toegepaste Linguistiek (UJ) bied op 14 September ’n NP van Wyk Louw-gedenklesing aan. Marius Crous van die Nelson Mandela Universiteit is die spreker. Hier is nog inligting.

LitNet: Jou boekejol

LitNet Nuusbrief 2017-08-25

LitNet: Jou boekejol

Press release: Applications now open for the Baxter’s 2018 Zabalaza Theatre Festival

LitNet Lifestyle and entertainment 2017-08-23

The Baxter’s Zabalaza Theatre Festival is calling for applications from theatre-makers, directors, script writers, community groups and theatre companies to participate in the 2018 Zabalaza Theatre Festival. The deadline for applications is 18 September 2017.

Press release: Jozi Book Fair 2017 programme

LitNet Books and writers 2017-08-22

The 9th Jozi Book Fair takes place from 31 August to 3 September in Johannesburg. The theme is Women and literature.

Luna Paige at Towerbosch Earth Kitchen

LitNet Musiek 2017-08-22

Luna Paige will be performing at the Towerbosch Earth Kitchen on Saturday 2 September. Tickets include a delicious Towerbosch Feast Style lunch.

Persverklaring: Boekbekendstelling van Saam in Suid-Afrika deur Chris Jones en Pieter van Niekerk

LitNet Boeke en skrywers 2017-08-22

Jy word uitgenooi na die boekbekendstelling van Saam in Suid-Afrika deur Chris Jones en Pieter van Niekerk op Donderdag, 14 September om 17h30 vir 18h00 op Stellenbosch.

Persverklaring: Boekbekendstelling van Hykie Berg se My storie van hoop

LitNet Boeke en skrywers 2017-08-22

Jy word uitgenooi na die boekbekendstelling van My storie van hoop deur Hykie Berg op Donderdag, 28 September om 09h00 vir 09h30 in Pretoria.

Persvrystelling: Vier universiteitskore saam op Stellenbosch by Kuesta-koorfees 2017

LitNet Musiek 2017-08-21

"Kuesta, die tweejaarlikse byeenkoms van die voorste Suid-Afrikaanse universiteitskore, word op 8 en 9 September in Stellenbosch aangebied."

Press release: Artscape/Cape Town Philharmonic Orchestra Youth Music Festival 2017

LitNet Musiek 2017-08-21

"This prestigious annual event offers accomplished musicians the opportunity of playing with a symphony orchestra on a professional concert stage. The emphasis of the festival is that it is a celebration of young musical talent and not a competition."

Top