LitNet

LitNet

Boekbekendstelling: Die dood en die sin van die lewe deur Anton van Niekerk

LitNet Boeke en skrywers 2017-09-13

Jy word hartlik uitgenooi na die bekendstelling van Die dood en die sin van die lewe op 7 Oktober in Stellenbosch, waar die skrywer, Anton van Niekerk, met Chris Jones in gesprek sal wees.

Press release: Finalists announced for SCrIBE 2017

LitNet Lifestyle and entertainment 2017-09-12

"The top three finalists of the 2017 SCrIBE Scriptwriting Competition have been announced. Professional staged readings of their plays will take place from Monday, 18 September until Wednesday, 20 September."

Uitnodiging: TT Cloete-huldigingslesing

LitNet Akademies en skole 2017-09-11

Die Skool vir Tale van die Noordwes-Universiteit bied op 20 September ’n TT Cloete-gedenklesing aan. Marlies Taljard is die spreker. Hier is nog inligting oor die geleentheid.

LitNet: Jou gesprek sonder einde

LitNet Nuusbrief 2017-09-08

LitNet: Jou gesprek sonder einde

Vroue wat my inspireer vir Vrouedag 2017: inskrywings 1

LitNet Skryfkompetisies 2017-09-07

LitNet het lesers gevra om in die lig van Nasionale Vrouedag op 9 Augustus ’n gedig/storie/ware verhaal te skryf oor vroue wat jou inspireer. Hier is ’n paar van die eerste inskrywings. Die kompetisie het op 31 Augustus 2017 gesluit.

Etienne van Heerden-veldsoirée: program

LitNet Feeste 2017-09-07

Tydens die naweek van 22 tot 24 September gaan die eerste Etienne van Heerden-veldsoirée plaasvind in Cradock. Hier is die program en praktiese reëlings oor hoe om verblyf te bespreek by Buffelshoek Dirosie Lodge, of Die Tuishuise, of Victoria Manor.

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: My storie van hoop deur Hykie Berg

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2017-09-06

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit My storie van hoop deur Hykie Berg, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.  

Die Bergengel: Gesprek by Protea Boekwinkel, Stellenbosch

LitNet Boeke en skrywers 2017-09-04

Jy word hartlik uitgenooi na 'n gesprek tussen Carina Stander en Jonathan Amid oor Die Bergengel op Saterdagoggend 9 September 2017 om 11:00 by Protea Boekwinkel.

Letterkundig Symposium in het kader van de Week van de Afrikaanse Roman 2017

LitNet NeerlandiNet 2017-09-04

De Week van de Afrikaanse Roman organiseert samen met Universiteit Gent (Gents Centrum voor het Afrikaans en de Studie van Zuid-Afrika) en de Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns op vrijdag 6 oktober een letterkundig symposium. 

LitNet: Jou Kaaps-kompetisie

LitNet Nuusbrief 2017-09-01

LitNet: Jou Kaaps-kompetisie

Wenner van die Ingrid Jonker-prys vir poësie 2017

LitNet Boeke en skrywers 2017-09-01

"Die bundel word deur een van die beoordelaars bestempel as '’n boeiende debuut' wat die leser by die hoogs persoonlike betrek en wat tegelykertyd ook betekenis aan die universele belewenis gee." Hier is die wenner van die Ingrid Jonker-prys vir poësie.

Wen ’n prys met Kaaps!

LitNet Wen 2017-08-31

LitNet is al ’n geruime tyd besig met ’n projek om dele van die Bybel in Kaaps te laat vertaal. Indien jou huistaal Kaaps is, nooi ons jou uit om die onderstaande bekende gedeelte uit die Bybel in jóú Kaaps te vertaal.

O my goeie volk by Die Boer

LitNet Teater 2017-08-30

"Ses vroue. Afrikaans. Elk op haar eie manier uniek verteenwoordigend van die Afrikaner-vrou. In haar eerste eenvroukomedie blaas Esther von Waltsleben lewe in ’n rits rustelose karakters wat jou hardop sal laat lag."

Tuin van digters 2017: program

LitNet Feeste 2017-08-30

"Haal uit die digwoorde, gryp die digbundels en koop jou kaartjie. Dit is tyd vir die 6de Tuin van digters op 15 en 16 September 2017 by die Breytenbach Sentrum in Wellington."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Gespreksgenoot: ’n brieweboek

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2017-08-30

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Gespreksgenoot: ’n brieweboek, saamgestel deur Heilna du Plooy, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Top