Die apies se dieretrein deur Rosamund Haden
2017-07-26Hierdie prenteboek is ’n visuele fees, geskryf in humoristiese rym wat oud en jonk sal vermaak en bekoor. Blaai hier deur die prenteboek en vind uit hoe jy een van drie eksemplare kan wen.
ATKV se nasionale instrumentale klassiekemusiekkompetisie vir die eerste keer in Kaapstad
2017-07-26"ATKV-Muziq is die ATKV se jaarlikse bydrae tot instrumentale klassieke musiek in Suid-Afrika. Dit vind plaas in die vorm van ’n klassiekemusiekkompetisie vir jong volwasse musici en het ’n totale prysgeld van R180 000."
Graad 9, 2016: Vraestelle en memoranda
2017-07-25Is daar ’n graad 9-leerder in jou huis? Hier is gratis eksamenvraestelle en memoranda vir Afrikaans, Engels, Xhosa, Sotho, Skeppende Kunste, Lewensoriëntering, Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe, Natuurlike Wetenskappe, Tegnologie, Sosiale Wetenskappe en Wiskunde.
67 woorde vir Mandela-dag 2017: inskrywings 1
2017-07-21LitNet het lesers gevra om in die lig van Mandela-dag ’n kort-kortverhaal van 67 woorde te skryf. Hier is van die inskrywings wat tot dusver ontvang is. Die kompetisie sluit op 31 Julie 2017.
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Heiliger deur Dibi Breytenbach
2017-07-20LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke. Lees ’n gedeelte uit Heiliger deur Dibi Breytenbach, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda
2017-07-17Is daar ’n graad 6-leerder in jou huis? Hier is gratis eksamenvraestelle en memoranda vir Afrikaans, Engels, Xhosa, Sotho, Lewensvaardigheid, Natuurwetenskap en Tegnologie, Sosiale Wetenskappe en Wiskunde.
Poetry in McGregor: gedigtekompetisie vir ongepubliseerde digters
2017-07-17"Vir liefhebbers van die woordkuns lei alle paaie binnekort weer na die mooi plattelandse dorpie McGregor. Die vyfde jaarlikse Poetry in McGregor vind vanjaar van 25 tot 27 Augustus plaas."
Web deur Naomi Meyer by die Vrystaat Kunstefees
2017-07-17Naomi Meyer sal op Saterdag 22 Julie by die Vrystaat Kunstefees met Francois Smith gesels oor haar roman Web. Hier is nog inligting.
Die wêreld van Charlie Oeng by die Vrystaat Kunstefees
2017-07-17"Vanjaar is die gasskrywer by Fees van die sintuie die alombekende Etienne van Heerden, wat sy nuwe roman, Die wêreld van Charlie Oeng, op die fees bekendstel."
Skryfkompetisie: 67 woorde vir Mandela-dag 2017
2017-07-13In die lig van Mandela-dag op 18 Julie nooi LitNet jou om ’n kort-kortverhaal van 67 woorde te skryf. Hier is die kompetisie-inligting. Die sluitingsdatum is 31 Julie 2017.
Uitnodiging: Algemene simposium en bekroningsplegtigheid van die SA Akademie
2017-07-12"Die jaarlikse simposium van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns vind vanjaar op Donderdag 28 en Vrydag 29 September 2017 plaas." Hier is nog inligting.
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Groen soos die hemel daarbo deur Eben Venter
2017-07-12LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke. Lees ’n gedeelte uit Groen soos die hemel daarbo deur Eben Venter, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Uitnodiging: Fritz Ponelis-gedenklesing
2017-07-12Die Universiteit Stellenbosch se Departement Afrikaans en Nederlands bied Donderdag 27 Julie ’n Fritz Ponelis-gedenklesing aan. Rufus Gouws is die spreker.
