LitNet

LitNet

Nuut by Penguin: Stirring the pot deur Quraisha Dawood

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-03-16

At Summer Terrace flats in hot and humid Durban, the friendships between the women are as intricate as the curling patterns of henna tattoos.

Nuut by Penguin: Die geheim van Mussolini se kaart deur Constant van der Merwe

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-03-16

Elena ontdek ’n ou kaart in die solder op hul plaas; ’n kaart wat haar Italiaanse oupa as krygsgevangene na Suid-Afrika gebring het. Dis ’n vonds wat kan lei na ’n goudskat wat die diktator Mussolini in oorlogsbunkers weggesteek is.

Nuut by LAPA: Bloedbande deur Jeanette Stals

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-03-16

Elke huis het sy kruis. Speurder-sersant Luna Joubert van die Stellenbosch-polisiediens word gestuur om die eienaardige dubbele moord op die eienaar van ’n kwekery en sy vrou te ondersoek.

Nuut by LAPA: So lyk ’n vrou ... deur Ilse Verster

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-03-16

Vir meer as veertig jaar deel hulle hul lewens, maak saam kinders groot en sien om na vriende en familie. Jaarliks vier hulle Kersfees in Kleinmond met geskenke en trifle en stappies langs die see met hul worshond.

Pasverskyn: Blitsverkopers, beeldvorming en bemarking deur Joanita Erasmus-Alt en HP van Coller

LitNet Boeke en skrywers 2022-03-15

Watter faktore dra daartoe by dat ’n literêre werk suksesvol is en selfs as ’n blitsverkoper bestempel kan word?

Persverklaring: Toyota US Woordfeesdatums vir 2022 bekend

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2022-03-15

Saartjie Botha, direkteur van die Toyota US Woordfees en WOW Projek, het ... gisteraand onder luide toejuiging aangekondig dat ’n fees in die vlees vir 10 tot 15 Oktober vanjaar in die vooruitsig gestel word.

Wen kaartjies na "Eet kreef herleef!"

LitNet Musiek 2022-03-11

LitNet, in samewerking met LK Mediabook, gee 2 x 2 kaartjies weg na die vertoning van "Eet kreef herleef!" op 19 Maart 2022 te Stellenbosch.

LitNet: Jou nuwe kultuurboikot

LitNet Nuusbrief 2022-03-10

LitNet: Jou nuwe kultuurboikot

Afrikaans Eerste Addisionele Taal, graad 12: vraestel en memo

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2022-03-10

In graad 12 lê jou toekoms soos hierdie dagboek oop voor jou. Dit wag net vir jou om die volgende hoofstuk te skryf. Behaal sukses met die skryf van jou Afrikaans Eerste Addisionele Taal-vraestel. Hier is ’n gratis oefenvraestel en memo deur Dewald Koen om jou met jou voorbereiding te help.

Nuut by LAPA: Poppie Viool en die Swartwoud-arende deur Jan Vermeulen

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-03-10

Poppie Viljoen is op pad na die Swartwoud Kinderhuis toe nadat eers haar ouma en toe haar oupa oorlede is. Sy is alleen. En al wat sy oorhet, is ’n viool wat al lank in die familie is.

Nuut by LAPA: Roet deur Hannes Barnard

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-03-10

Die nasleep van ’n apokaliptiese wolk. ’n Rooi Mazda Midge en Flip die hond. ’n Alternatiewe roete. ’n Sexy Duitser. ’n Geniale wetenskaplike. ’n 90’s mix tape. En chaos. Baie chaos.

Nuut by Human & Rousseau: Speurder Kwaaikofski 14: Afbeen en lang vingers deur Jürgen Banscherus

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-03-10

Kwaaikofski lê met ’n gebreekte been in die hospitaal. En boonop besteel ’n dief almal op die kindervloer. Kwaaikofski begin die saak ondersoek – al is sy been in gips.

Nuut by Human & Rousseau: Dagboek van ’n dork 5 deur Rachel Renée Russell

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-03-10

Dagboek van ’n dork is vir almal wat al ooit soos die grootste dork in die wêreld gevoel het.

Nuut by Protea: Die Smooie en die Smoue deur Julia Donaldson en Axel Scheffler

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-03-10

Op ’n verre planeet ontmoet twee jong ruimtewesens mekaar – en raak dolverlief. Maar Fleur is ’n Smooi en Fanie is ’n Smou.

Nuut by LAPA: Kattemaai 2: Annabel gaan skool toe deur Betsie Vos

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-03-10

Mila se nuwe maat moet skool toe gaan. Maar sal sy weet hoe om haar soos ’n regte dogtertjie te gedra?

Top