LitNet

LitNet

New from Melinda Ferguson Books: On the devil’s trail by Ben Booysen

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-04-28

South Africa’s own Chuck Norris takes the reader behind the scenes of the satanic killings, divulging new and shocking details of the crimes that have kept the nation on edge for almost a decade.

Nuut by Lux Verbi: Tussen angs en sekerheid deur Ferdinand Deist

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-04-28

Wanneer gebed iets is wat jy elke dag moet doen, ’n gesprek met die plafon of die vervelige herhaling van dieselfde woorde, het die wonder van gebed vir jou verlore geraak.

Nuut by Human & Rousseau: Dagboek van ’n dork 6 deur Rachel Renée Russell

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-04-28

Lees Nikki se dagboek en maak reg om die dork in jou ’n drukkie te gee.

Fresh off the press: Across the Border by Norman McFarlane

LitNet Boeke en skrywers 2022-04-28

"Like so many other ordinary troopies, he was thrown into the horror, deprivation and banality of war. He recounts his loss of innocence in Angola, the subsequent camps' and his journey towards confronting his post-traumatic stress disorder."

Nuut by Protea Boekhuis: Herlewing: Transvaal en die grensgebiede in die naoorlogsjare, 1902–1910 deur Karel Schoeman

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-04-28

Dié deel lewer ’n belangrike bydrae tot ’n voorheen minder bekende tydperk in die Suid-Afrikaanse geskiedenis en sal ’n wye leespubliek, en nie net vakkundiges nie, boei.

Woordeboek van die Afrikaanse Taal-kennisgewing: Afrikaanse handelsname, Borg ’n Woord en Jak de Priester

LitNet Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal 2022-04-26

Die WAT herinner graag almal wat reeds aangedui het dat hulle die Woordpret met Jak de Priester op 29 April wil bywoon aan hierdie besondere geleentheid. Hier is ook nog inligting van WAT-gebeure vanjaar.

Persverklaring: Skouspel van musiek by Suidoosterfees

LitNet Suidoosterfees 2022-04-25

Nataniël se gewilde Moscow maak ’n Kaapse draai by die fees met asemrowende kostuums en onvoorspelbare kinkels. Die fees vind van van 27 April tot 1 Mei in Kaapstad plaas.

Persverklaring: Jou gunsteling Suidooster-sterre op die Suidoosterfeesverhoog

LitNet Suidoosterfees 2022-04-25

Jawaahier Petersen, Eden Classens, Irvine van der Merwe, Natasha van der Merwe, Marco Spaumer en Simone Biscombe is as hul sepie-karakters, Kaashifa, Justin, Nazeen, Susan, Tim en Bianca, op 1 Mei om 14:00 in Kunstekaap op die feesverhoog met Suidooster Stormsterk.

Persverklaring: NATi Jeugteater bied ’n fees vir studente, skoliere en onnies by Suidoosterfees

LitNet Suidoosterfees 2022-04-25

Baie produksies vir en deur jong mense is van 27 April tot 1 Mei 2022 by Kunstekaap op die Suidoosterfees se NATi Jeugteaterprogram.

Persverklaring: Komediante gaan mense laat skater én nadink by Suidoosterfees

LitNet Suidoosterfees 2022-04-25

Wynand Kotze, Riaad Moosa, Conrad Koch, Rob van Vuuren, Stuart Taylor en Mel Jones is van 27 April tot 1 Mei 2022 op die Suidoosterfees se komedieverhoog.

Persverklaring: Kaapstad klassiek bring gevierde soliste en jong musici na die Suidoosterfees-verhoog

LitNet Suidoosterfees 2022-04-25

Die Suidoosterfees en die Nasionale Jeugmusiekstigting bied op 28 April om 20:00 ’n spesiale musiekkonsert by Kunstekaap aan. Die Moederstad se Filharmoniese Jeugorkes onder leiding van Brandon Phillips is in Kaapstad klassiek op die verhoog saam met ervare soliste en nuwelinge.

Persverklaring: “Jika” gaan jazz-aanhangers betower by Suidoosterfees

LitNet Suidoosterfees 2022-04-25

“Jika” – Sounds of the SA Jazz Real Book is een van die hoogtepunte op die Suidoosterfees se musiekprogram, met Tete Mbambisa, Tony Cedras, Hilton Schilder, Ramon Alexander en Anathi Mobo.

Persverklaring: Kom bly lekker in Kaapstad se Premier Hotel tydens Suidoosterfees

LitNet Suidoosterfees 2022-04-25

Met die Premier Hotelgroep as die Suidoosterfees se amptelike verblyfborg kan feesgangers van 27 April tot 1 Mei 2022 in die grootste gemak en teen ’n billike tarief in die Moederstad oorbly.

Press release – 2022 Commonwealth short story prize: shortlist announced

LitNet Books and writers 2022-04-25

Twenty-six outstanding stories have been shortlisted by an international judging panel for the world’s most global literature prize. The writers come from 20 countries across the Commonwealth including, for the first time, Papua New Guinea, eSwatini, and St Vincent and the Grenadines.

Persverklaring: KKNK2022 se Kannapryswenners bekend

LitNet KKNK 2022-04-23

Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se Kannapryse, wat erkenning aan produksies en individue vir uitnemende bydraes tot die fees gee, is op 22 April by ’n swierige geleentheid by M-Studios in Philadelphia, Kaapstad aangebied.

Top