Persverklaring | Press release | Mas / Masker / Maskerade I Kunsuitstalling | Art exhibition
2021-11-30"Ons het kunstenaars genooi om die absurditeite wat met die inperkingsreëls gepaard gaan, kreatief te verreken." | "We invited artists to creatively explore the absurdity that characterises lockdown measures."
Pasverskyn: Ritmes en rites deur Cas Wepener
2021-11-30Met sy pen verken hy die alledaagse lewens van Suid-Afrikaners, die netwerk verhoudings waarin hulle staan en karteer so veranderende tye.
Press release: The art of enquiry – improve your poetry with Quaz Roodt
2021-11-29The AVBOB Poetry Competition closes on 30 November 2021 at 23:59! Enter up to 10 poems in any of South Africa’s 11 official languages. Here are three focus points to enhance your understanding of writing a winning poem.
Persverklaring: SA Akademiepryse 2022
2021-11-29Die SA Akademie wag nominasies in vir die toekenning van Akademiepryse in die kategorieë wat in 2022 aan bod kom. Die sluitingsdatum vir nominasies is 15 Februarie 2022.
Persverklaring: Vier van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se vlagskipdramas op VIA te sien
2021-11-28VIA is opgewonde om vir die eerste keer vier van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se vlagskipdramas op die kanaal uit te saai.
Graad 11: Fisika-vraestel en -memo (vierde kwartaal)
2021-11-26Die laaste druppels van die jaar loop uit. Is jy in graad 11 en moet jy voorberei vir jou Fisika-eksamen? Luize Kroukamp se vraestel en memo kan help. Laai dit gratis hier af.
Persverklaring: She had a name 365
2021-11-25Op 25 November breek die begin van 16 dae van aktivisme teen geslagsgeweld aan, ’n internasionale veldtog wat jaarliks deur menige aktiviste en organisasies ondersteun word. Die jaar is anders vir kunstenaar en aktivis Carin Bester wat teen 25 November reeds op dag 239 van ’n 365-dag veldtog teen vrouemoord sal wees.
Graad 4: Afrikaans Huistaal-vraestel (vierde kwartaal)
2021-11-25Is jy in graad 4 en wil jy jou Afrikaans-eksamen vanjaar met 'n towerstaf aanraak en die eksamen met punte slaag wat almal se verbeelding aangryp? Hersien jou werk met Eugene van der Westhuizen se eindeksamenvraestel.
Programme | UCT Summer School 2022 | Education is everywhere
2021-11-24The University of Cape Town (UCT) Summer School 2022 programme is designed to immerse you in new ideas, expert insight and creative thinking – to enlighten, entertain and inspire. While courses are available online, participants can also return to the annual university experience in 2022, with the opportunity to meet people from Cape Town’s diverse communities.
Promosie: WAT ’n winskoop op Swart Vrydag of Kubermaandag
2021-11-24Jy hoef nie op Swart Vrydag of Kubermaandag winkel toe te gaan nie! Kry die WAT-winskopies vanuit jou huis of kantoor.
Nuut by Human & Rousseau: Speurder Kwaaikofski: Die boeliebom deur Jürgen Banscherus
2021-11-23Kwaaikofski verwag net een ding van skool: rus en vrede! Dit is tog die enigste plek waar ’n besige privaat speurder kan ontspan.
Nuut by Human & Rousseau: Christine le Roux – Keur 7
2021-11-23Keur 7 bevat drie heerlike liefdesverhale wat met humor en sensitiwiteit vertel word.
Nuut by Protea: Ysterklou Beperk deur Johannes Hamman
2021-11-23In dié maatskappy is die familie se belange oor die geslagte versamel, bewaar en uitgebou – en op sy beurt beskerm Ysterklou hulle. Dit is nie altyd ’n mooi storie nie.
Fresh off the press: Deep collusion by Athol Williams
2021-11-23While this book exposes corporate corruption and lifts the lid on foreign profiteering and the weakening of South Africa’s public institutions, it also highlights the lonely burden of the whistleblower and the great personal cost of telling the truth in the face of overwhelming pressure.
