Aankondiging: 2022 se wenners van SA Akademiepryse
2022-04-22Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns kondig die name van hul pryswenners vir 2022 aan. Hier is die volledige lys van die gesogte Akademiebekronings.
Press release: The launch of Can Themba, the making and breaking of the intellectual tsotsi
2022-04-21Mahala’s biography takes a critical historical approach to Themba’s life and writing, giving a picture of the whole man, from his early beginnings in Marabastad to his sombre end in exile in Swaziland.
Persverklaring: Musiekliefhebbers kan hulle verluister aan ikoniese musiek in Blaauwklippen-katedraal
2022-04-21"Dit sal ongetwyfeld musiek in die ore wees van enige liefhebber van klassieke musiek en is daarom ook ’n ideale geskenk vir Moedersdag daardie naweek."
Nuut by Human & Rousseau: My eerste tweetalige woordeboek / My first bilingual dictionary deur Miles Kelly
2022-04-21Kinders kan hulle wêreld met hierdie prettige eerste woordeboek verken en die name van allerlei dinge rondom hulle leer.
Nuut by Human & Rousseau: Katastrofe deur De Wet Hugo
2022-04-21’n Katastrofe het Katjiesfontein getref! Die geld wat mevrou Mynie Koen vir die talentkompetisie geskenk het, is van juffrou Katoliek se lessenaar af gesteel. (Illustrasies deur Martinus van Tee)
Nuut by Human & Rousseau: Die stoutste klas op aarde word stouter deur Joanna Nadin
2022-04-21Volgens die skoolhoof is 4B die stoutste klas op aarde. Sy sê skool gaan nie oor leeglê, lyf wegsteek of pret hê nie. Dit gaan oor leer. (Vertaal deur Kobus Geldenhuys)
New from Tafelberg: Nuclear by Karyn Maughan and Kirsten Pearson
2022-04-21Through insider accounts, audio recordings and confidential minutes of Eskom board meetings, the authors piece together the Zuma administration’s secret dealings with Russia.
Nuut by Penguin: Stella se dogters deur Helene de Kock
2022-04-21Al drie Stella se dogters ly tot ’n mate aan ontkenning; ontkenning van wat werklik is en van wat hulle regtig wil hê.
Nuut by Penguin: Om beter te kan moor deur Christelle van Rooyen-Wessels
2022-04-21Meer as vyf jaar gelede het die gevaarlike David Francke uit aanhouding ontsnap en na Botswana gevlug. Vir sy ma, Klara, troos die hoop dat hy waarskynlik teen dié tyd al dood is haar waar sy in Amerika woon.
Pasverskyn: Die Anglo-Boereoorlog in kleur deur Tinus le Roux
2022-04-21Tonele en rolspelers uit die Anglo-Boereoorlog kry nuwe lewe in hierdie unieke versameling foto’s wat lewensgetrou ingekleur is.
Breytenbach Sentrum-persverklaring: Die hand die mond die hartvlamvol
2022-04-20Jy word uitgenooi na ’n gesprek deur openingspreker Marilet Sienaert op Saterdag 23 April 2022 om 11:00 by die Breytenbach Sentrum in Wellington.
Graad 9: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal
2022-04-20Is jy in graad 9 en wil jy kyk of jy op datum is met jou tweede kwartaal se werk? Gebruik Lee-Ann West se vraestel en memo om jou werk te oefen.
Graad 10: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal
2022-04-19Is jy in graad 10 en het jou eerste kwartaal se Wiskunde-eksamen nie na wense verloop nie? Gebruik Lee-Ann West se vraestel en memo om seker te maak jy verstaan jou werk hierdie kwartaal.
Persverklaring: Wenners van die 2022-UJ-debuutprys en die 2022-UJ-prys bekend
2022-04-18Die wenners van die 2022 UJ-debuutprys en die 2022 UJ-prys is pas bekend gemaak. Altesaam 86 boeke in alle genres in Afrikaans wat in 2021 verskyn het, het meegeding om dié twee pryse.
