Nuut by Naledi: Reisgenote deur Joanita Erasmus-Alt
2022-01-25As simboliese "reisgenote" is enkele gedigte getoonset wat tematies aansluit by Joanita se eie verhale. Die "reisgenote" is tematies van aard, maar ook in die gesprek tussen tekste, musikale werke en die kunstenaars wat betrokke was by die projek.
Eet my woorde: Inskrywings (12)
2022-01-25Breek ’n broodjie, maak ’n koppie drinkgoed en geniet die 12de groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.
AVBOB poetry competition press release: Dancing on the bridge – Melina Smit empowers educators with poetry
2022-01-25Melina’s original approach to empowering educators in remote Eastern Cape towns is inspiring and effective. "If you want kids to do better in every academic area, give them more arts education," she says.
Persverklaring: Jan H Maraisprys – nominasies vir 2022 ingewag
2022-01-25Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns wag nominasies in vir die Jan H Maraisprys vir 2022. Die doel van die prys is om erkenning te gee vir ’n uitstaande bydrae tot Afrikaans as wetenskapstaal. Nominasies sluit op 25 Februarie 2022.
SA Akademiepryse 2022: nominasies ingewag
2022-01-25Die SA Akademie wag nominasies in vir die toekenning van Akademiepryse in die kategorieë wat in 2022 aan bod kom. Die finale sluitingsdatum vir nominasies is 15 Februarie 2022.
Persverklaring: Die SA Akademie se Taalkommissie vir 2022 tot 2024
2022-01-24Lees hier wie die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se nuutverkose Taalkommissielede is.
Graad 7: Wiskundevraestel en -memo, eerste kwartaal
2022-01-21Al is jy in graad sewe, onthou jy sekerlik dat Sneeuwitjie sewe dwergies in die sprokie leer ken het. Onthou ook om jou Wiskunde sommer vroeg te begin oefen – met hierdie handige vraestel en memo wat deur Wilhelm du Toit opgestel is.
Graad 3: Wiskundevraestel en –memo, eerste kwartaal
2022-01-21Help jou graad 3-kind om al die Wiskunde-balle in die lug te hou met hierdie handige oefenvraestelle, opgestel deur Lee-Ann West. Die vraestelle is toegespits op die gedeelte van die werk waarmee die kinders nou besig is.
Eet my woorde: Inskrywings (11)
2022-01-21Die lekkerste lekker wat jou nie gaan vet maak nie. Lees die 11de groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.
Graad 1: Wiskundevraestel en -memo, eerste kwartaal
2022-01-21Bewerkstellig ’n aptyt by jou graad 1-kind vir Wiskunde, soveel as vir roomys – deur aan hierdie lekker vraestelle van Lee-Ann West te proe. In hierdie vraestelle word aandag gegee aan die werk waarmee die kinders nou, aan die begin van die jaar, besig is.
Eet my woorde: Inskrywings (10)
2022-01-20Die skottelgoed kan wag tot later – dis nou eers leestyd! Hier is die 10de groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.
Uitnodiging: Virtuele geskiedenissimposium, 28 Januarie 2022
2022-01-20Jy word uitgenooi na ’n virtuele geskiedenissimposium, aangebied deur die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns, op Vrydag 28 Januarie 2022. Die tema is "Geskiedskrywing in die 'Nuwe Suid-Afrika'".
Pasverskyn: Willem Pretorius, iewers, êrens
2022-01-20Willem Pretorius is een van ons voorste skilders wat die Suid-Afrikaanse platteland vasvat. Die boek bevat kleurafdrukke van sy 50 jongste werke. Elke skildery word begelei deur woorde van ’n bekende skrywer, musikant, digter of skilder.
Eet my woorde: Inskrywings (9)
2022-01-19Kosgedigte vir alle dieetvoorkeure – hier is die negende groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.
