LitNet

LitNet

Nuut by Human & Rousseau: Môre en gistraand en die einde van die maand deur Philip de Vos

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-05-31

Dié jongste bundel verse deur Philip de Vos is vir jonk én oud, en getuig opnuut van sy vakmanskap as digter, sy slinkse, aweregse humor, maar ook sy fyn waarnemingsvermoë.

Nuut by Naledi: Handspoor deur Louise Boshoff

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-05-31

Louise poog om die ervaring van ontdekking, hetsy van emosie, ’n landskap of die verloop en verliese van alledaagse lewe, te verbeeld.

Nuut by Naledi: Mianke fluister vir perde en skryf ’n storie deur Jan Bezuidenhout

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-05-31

Dié besonderse plaasnooi, wat met Downsindroom gebore is, boer en leef haar uit tussen perde, skape, beeste, wild, klein diertjies in die veld, haar honde en die plaasmense op Beestekuil.

Nuut by Pharos: Skryf Afrikaans van A tot Z (3de hersiene uitgawe) deur Dalene Müller en Sebastian Pistor

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-05-31

SAAZ3 is vir alle teksversorgers asook ander taalgebruikers wat effektief in Afrikaans wil kommunikeer.

Nuut by Lux Verbi: Alle sondaars welkom deur Jaco Strydom

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-05-31

Die boek sal jou uitdaag om saam te soek na die wilde waarheid, na geloof te midde van ongeloof, bygeloof, misterie en verwondering.

Pasverskyn: Hou jou oë oop deur Brian Fredericks

LitNet Boeke en skrywers 2022-05-31

Hoe moet hy maak as hy nie eers vir sy girlfriend, Mentha, ’n bord warm kos kan aanbied of vir hulle ’n Sealy Posturepedic kan koop nie?

Promotion: The murders of Fleat House by Lucinda Riley

LitNet Books and writers 2022-05-27

The sudden death of a pupil in Fleat House at St Stephen’s – a small private boarding school in deepest Norfolk – is a shocking event that the headmaster is very keen to call a tragic accident. But the local police cannot rule out foul play and the case prompts the return of high-flying Detective Inspector Jazmine "Jazz" Hunter to the force.

LitNet: Inheemsheid en mag

LitNet Nuusbrief 2022-05-27

LitNet: Inheemsheid en mag

Persverklaring: ATKV glo ATM-naamsverandering is onnodig

LitNet ATKV-Portaal 2022-05-27

Die Afrikaanse Taalmonument en -museum (ATM) slaag daarin om die diverse samestelling van Afrikaans – ’n taal wat hier in Suid-Afrika ontstaan het – te omarm, en daarom is ’n naamsverandering onnodig.

Graad 6: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2022-05-27

Is jy in graad 6 en kry jy koue rillings as jy die woord "Wiskunde" hoor? Met die vraestel en memo wat Wilhelm du Toit vir LitNet opgestel het, gaan jy die werk maklik onder die knie kry! Dit is gratis hier beskikbaar.

Kaap in die Kaap! Uitnodiging na Protea-bekendstelling van Kaap deur Hans Pienaar

LitNet Boeke en skrywers 2022-05-26

Hans Pienaar praat op Saterdag 4 Junie 2022 om 10:30 by Protea-boekwinkel in Stellenbosch met Karin Brynard oor sy jongste boek.

Nuut by LAPA: Die skool vir rampspoedige talente en ander gelukkige stories, saamgestel deur Marieta Nel

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-05-24

’n Splinternuwe versameling van die beste gedigte, kortverhale, dramas en volksliteratuur.

Nuut by LAPA: Blinkertjies in Pa se baard en ander skitterende stories, saamgestel deur Marieta Nel

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-05-24

’n Splinternuwe versameling van die beste gedigte, kortverhale, dramas en volksliteratuur.

Nuut by LAPA: Sal ’n skilpad op jou piepie? En ander gruwelike en grillerige vrae oor die natuur deur Jaco Jacobs

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-05-24

Wees gewaarsku – hierdie boek is propvol feite wat jou kan naar maak en laat gril!

Nuut by LAPA: Vrydag is ek verlief deur Cecilia Steyn

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-05-24

Ella Olivia is ’n kranige lysiemaker wat haar hele lewe fyn probeer beplan, want sy glo alle slegte dinge gebeur op Vrydae.

Top