LitNet

LitNet

Nuut by Tafelberg: Moord op Pofadder deur Charné Kemp

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-05-19

’n Boeiende waremisdaadverhaal wat draai om geld, diamante, Krugerrande, seks en verraad.

Nuut by Queillerie: Monster deur Rudie van Rensburg

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-05-19

Saoediese agente en ’n siellose mesmoordenaar is maar twee van die monster se vele tentakels wat Carl een-een moet afkap.

Nuut by Queillerie: Zanzibar Zen deur Marnus Hattingh

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-05-19

Comaneti se gevaarlike handlangers, Tjokkie en Bozo, is reeds op Toast se spoor. En hulle wil net vriendelik met hom gesels.

Nuut by Melinda Ferguson Books: Op die duiwel se spoor deur Ben Booysen

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-05-19

Suid-Afrika se eie Chuck Norris neem die leser tot agter die skerms van die satanistiese moorde en onthul nuwe, skokkende besonderhede van die misdade wat die land amper ’n dekade lank vasgenael gehou het.

New from Umuzi: Chisoni by JG Jesman

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-05-19

His neighbour on the plane is a loquacious Irishman who speaks openly about many things, including the loss of his own father. Over the course of their thirteen-hour flight, the two form a genuine connection, sharing their thoughts, fears and ideas about life and death.

Nuut by Naledi: ’n Dagreis ver deur Zarine Roodt

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-05-19

Tot my ontnugtering is die Camino nie van begin tot einde die salige en spirituele ervaring wat ek in die vooruitsig gestel het nie.

Persverklaring: Taalmuseum bekyk protespoësie

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2022-05-19

Ter ere van Jeugmaand bied die Afrikaanse Taalmuseum en -monument op Saterdag 11 Junie 2022 ’n gratis slypskool met musikant Luna Paige oor Afrikaanse protespoësie aan.

Persverklaring deur die Afrikaanse Taalmuseum en -monument oor ’n moontlike naamsverandering vir die instelling

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2022-05-18

"Intussen bly ons daarop gefokus om maatskaplike samehorigheid, veeltaligheid, Afrikaans en ander inheemse tale – asook die rol wat hulle in die groter dekolonialisasieproses speel – te bevorder."

Fresh off the press: To 100 & beyond by Wynand Gouws

LitNet Books and writers 2022-05-18

To 100 & beyond  provides sound, tried-and-tested advice on how to approach living a longer, financially secure life, including how to invest wisely, generate alternative income streams, handle your tax affairs and plan your estate.

Graad 4: Afrikaans Huistaalvraestel en -memo, tweede kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2022-05-17

Is jy in graad 4 en hou jy daarvan om see toe te gaan? Mens kan nou al droom van ’n lekker lang strand en om agter jou hond se vier pote aan op die sand te gaan stap. Eers moet jy voorberei vir jou Afrikaans Huistaal-eksamen. Dis sommer groot pret met Eugene van der Westhuizen se vraestel en memo, wat jy gratis hier kan aflaai.

Uitnodiging: Theuns Eloff oor die toekoms van Suid-Afrikaanse universiteitswese

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2022-05-17

Alle belangstellendes word vriendelik uitgenooi na die Werkgemeenskap Potchefstroom van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se volgende byeenkoms. Die gasspreker, Theuns Eloff, sal praat oor die toekoms van Suid-Afrikaanse universiteitswese teen die agtergrond van onlangse politieke ontwikkelinge.

Press release: Official launch of The Pam Golding Theatre at The Baxter

LitNet Lifestyle and entertainment 2022-05-17

On Wednesday, 11 May 2022, the official launch of The Pam Golding Theatre at The Baxter saw the main theatre named after Pam Golding Properties’ late founder and life president, Pam Golding, as part of the company’s five-year sponsorship of Cape Town’s iconic and much-loved theatre.

Press release: a children’s book by Riaan Manser

LitNet PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2022-05-16

Parents and children are invited to join one of the world's great modern-day adventurers.

LitNet: Uit eie bodem

LitNet Nuusbrief 2022-05-13

LitNet: Uit eie bodem

Press release: Free entry to Zeitz MOCAA, celebrating museums and Africanicity

LitNet Lifestyle and entertainment 2022-05-12

This May, celebrate both International Museum Day and Africa Day with free entry, coffee and more, and start your own art collection by purchasing one of our limited-edition prints.

Top