Die Departement Afrikaans en Nederlands nooi jou hartlik uit na die Fritz Ponelis-gedenkgeleendheid wat op 28 Julie 2022 om 18:30 by die Jannaschsaal in Stellenbosch plaasvind. RSVP asseblief teen 21 Julie by Rufus Gouws (rgh@sun.ac.za).