LitNet

LitNet

Nuut by Protea Boekhuis: Die wonderwêreld van Willem Landman deur Johan Kruger

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-04-11

Willem is ’n formidabele bullshitter, ’n stiksienige siener wat moontlik, per ongeluk, wel oor sekere gawes beskik, effens kommin, ongeleerd, maar vol planne en met ’n oog vir ’n gaping.

Pasverskyn: Kosbaar deur Elmarie Berry

LitNet Boeke en skrywers 2022-04-11

Kosbaar bevat meer as 100 eg Suid-Afrikaanse resepte. Met ’n Libanese ouma toon haar kosvoorkeure ’n goeie mengsel van boerekos met ’n sterk Libanese invloed.

Persverklaring: Drank, Seks en David Bowie deur RR Ryger

LitNet Boeke en skrywers 2022-04-11

Die Afrikaanse skrywer RR Ryger se nuutste boek Drank, Seks en David Bowie is nou slegs by Amazon as ’n e-boek te koop.

LitNet: Die debat

LitNet Nuusbrief 2022-04-07

LitNet: Die debat

Graad 11: Wiskundevraestel en -memo

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2022-04-07

Is jy in graad 11 en het jou eerste kwartaal se Wiskunde-eksamen nie na wense verloop nie? Kry nou jou werk onder die knie sodat jy voorbereid na die tweede kwartaal se nuwe inhoud kan kyk. Gebruik Lee-Ann West se vraestel en memo om seker te maak jy verstaan jou werk.

Graad 10: Wiskundevraestel en -memo

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2022-04-07

Is jy in graad 10 en het jou eerste kwartaal se Wiskunde-eksamen nie na wense verloop nie? Kry nou jou werk onder die knie sodat jy voorbereid na die tweede kwartaal se nuwe inhoud kan kyk. Gebruik Lee-Ann West se vraestel en memo om seker te maak jy verstaan jou werk.

Persverklaring: Ink dig- en skryfkompetisie 2022

LitNet Skryfsake en rubrieke 2022-04-06

Ink Skryf in Afrikaans bied vanjaar weer ’n dig- en skryfkompetisie aan. Die sluitingsdatum vir inskrywings is 30 Junie 2022. Geen laat inskrywings sal aanvaar word nie.

Press release: The Cape Town Philharmonic Orchestra and Cape Town Opera collaborate in Handel’s Messiah

LitNet Lifestyle and entertainment 2022-04-06

Two of South Africa’s premier performing arts companies, Cape Town Opera and the Cape Town Philharmonic Orchestra, are joining forces to present an Easter performance of Handel’s Messiah in the iconic Toringkerk in Paarl on Saturday, 16 April 2022 at 16h00.

Persverklaring: Bespreek nou vir Taalmonument se argiefwerkswinkel | Book now for Taalmonument’s archive workshop

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2022-04-06

Die bekende argivaris Pétria de Vaal bied vanaf 25 tot 27 Mei 2022 weer ’n inleidende, tweetalige argiefwerkswinkel by die Taalmonument in die Paarl aan. | The well-known archivist Pétria de Vaal will again present an introductory, bilingual archiving workshop at the Taalmonument in Paarl from 25 to 27 May 2022.

Persverklaring: KKNK 2022 se Kanna-benoemdes bekend

LitNet KKNK 2022-04-05

Die 26ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) is vanaf 29 Maart tot 3 April 2022 op Oudtshoorn aangebied. Die Kanna-pryse, ’n toekenningsgeleentheid wat tradisioneel na afloop van die fees erkenning gee aan uitsonderlike kreatiewe bydraes tydens die fees, vind weer plaas op Vrydag, 22 April 2022, in Kaapstad. 

Nuut by Naledi: Ons almal het ’n storie deur Lizelle Vermaak

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-04-05

Ons almal het een of ander tyd hoop en ’n reddingsboei nodig. Hierdie boek wil daardie hoop gee; ’n reddingsboei wees.

Nuut by Naledi: Aarde na firmament deur Lina Spies

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-04-05

In die afsondering van 2020 en 2021 het Lina Spies ’n hernude band met die aarde gevoel en dikwels troos gevind by haar geliefde kat, Mouschi.

New from Tafelberg: Now you know how Mapetla died by Zikhona Valela

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-04-05

Mapetla Mohapi was a leading member of the Black Consciousness Movement, and the first to die in detention in 1976.

New from Kwela: The man who loved crocodile tamers by Finula Downing

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-04-05

Gina knows hardly anything about her father apart from the fact that he was once engaged to Koringa, a crocodile tamer, and that he is buried in an unmarked grave.

Pasverskyn: Herlewing: Transvaal en die grensgebiede in die naoorlogsjare, 1902–1910 deur Karel Schoeman

LitNet Boeke en skrywers 2022-04-05

Dié deel lewer ’n belangrike bydrae tot ’n voorheen minder bekende tydperk in die Suid-Afrikaanse geskiedenis en sal ’n wye leespubliek, en nie net vakkundiges nie, boei.

Top