Nuut by LAPA: Die bok wat sy spring verloor het deur Marleen Lammers
2022-05-24Wat is ’n springbok sonder sy spring? Net ’n ... bok?
Pasverskyn: Mixtape van die liefde, saamgestel deur Antjie Krog
2022-05-24Hierdie bundel gedigte verken die verskillende dimensies van die liefde.
Persverklaring: Die UJ-debuutprys vir Afrikaans en ander debuutpryse
2022-05-23Hierdie pryse, en die ontvangers daarvan, moet nie verwar word met die prys wat as Ingrid Jonker: L’ Art Poétique bekend staan nie.
Persverklaring: Nuweling-dramaturge kan nou aansoek doen vir NATi Jong Sterre-projek
2022-05-20Opkomende dramaturge wat graag hulle werk op ’n professionele verhoog wil sien, kan nou aansoek doen vir deelname aan die Jong Sterre-mentorskapprogram. Dié projek word deur die Suidoosterfees, NATi, die Jakes Gerwel Stigting, Kunstekaap en Kunste Onbeperk aangebied, en onderskraag belowende skrywers deur hul verhoogtekste te ontwikkel, af te rond en by die Suidoosterfees op te voer.
Nuut by Tafelberg: Bot deur Carien Smith
2022-05-19Bot is ’n verrassende debuut wat ’n eiesoortige staanplek in die Afrikaanse verhalewêreld kry.
Nuut by Penguin: Tenk deur Pieter Stoffberg
2022-05-19Dit is van die grootste veldslae met Suid-Afrikaanse tenks in Angola. Daar is soldate wat sterf en vermink word. Ander breek onder die spanning. Almal keer terug met wonde in hul gemoed.
Nuut by Tafelberg: Moord op Pofadder deur Charné Kemp
2022-05-19’n Boeiende waremisdaadverhaal wat draai om geld, diamante, Krugerrande, seks en verraad.
Nuut by Queillerie: Monster deur Rudie van Rensburg
2022-05-19Saoediese agente en ’n siellose mesmoordenaar is maar twee van die monster se vele tentakels wat Carl een-een moet afkap.
Nuut by Queillerie: Zanzibar Zen deur Marnus Hattingh
2022-05-19Comaneti se gevaarlike handlangers, Tjokkie en Bozo, is reeds op Toast se spoor. En hulle wil net vriendelik met hom gesels.
Nuut by Melinda Ferguson Books: Op die duiwel se spoor deur Ben Booysen
2022-05-19Suid-Afrika se eie Chuck Norris neem die leser tot agter die skerms van die satanistiese moorde en onthul nuwe, skokkende besonderhede van die misdade wat die land amper ’n dekade lank vasgenael gehou het.
New from Umuzi: Chisoni by JG Jesman
2022-05-19His neighbour on the plane is a loquacious Irishman who speaks openly about many things, including the loss of his own father. Over the course of their thirteen-hour flight, the two form a genuine connection, sharing their thoughts, fears and ideas about life and death.
Nuut by Naledi: ’n Dagreis ver deur Zarine Roodt
2022-05-19Tot my ontnugtering is die Camino nie van begin tot einde die salige en spirituele ervaring wat ek in die vooruitsig gestel het nie.
Persverklaring: Taalmuseum bekyk protespoësie
2022-05-19Ter ere van Jeugmaand bied die Afrikaanse Taalmuseum en -monument op Saterdag 11 Junie 2022 ’n gratis slypskool met musikant Luna Paige oor Afrikaanse protespoësie aan.
Persverklaring deur die Afrikaanse Taalmuseum en -monument oor ’n moontlike naamsverandering vir die instelling
2022-05-18"Intussen bly ons daarop gefokus om maatskaplike samehorigheid, veeltaligheid, Afrikaans en ander inheemse tale – asook die rol wat hulle in die groter dekolonialisasieproses speel – te bevorder."
