LitNet

LitNet

New from Brio Books: Gagman by Dov Fedler and Joanne Fedler

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-03-03

A prisoner in a WWII concentration camp discovers a superpower that could keep him alive – he can make the commandant laugh by telling jokes.

Nuut by Tafelberg: Anderkant die blou deur Zelda Bezuidenhout

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-03-03

Soos Uncle Kaz altyd sê: "Mens het net drie goete nodig om gelukkig te wees: iemand om lief te hê, iets om jou hande mee besig te hou, en iets om na uit te sien."

Nuut by LAPA: Droomboom deur Marie Spruyt

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-03-03

Wanneer skrywersverblyf in Killaloe, ’n klein Ierse dorpie, aangebied word, gryp professor Mariaan die geleentheid aan. Só kan sy Suid-Afrika en die trauma van die studenteopstande agterlaat.

Nuut by LAPA: Kleur en karamel deur Analize Viljoen

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-03-03

Wanneer ’n gebroke verhouding vir Hanri terugdryf na haar tuisdorp, Swellendam, begin sy huise verf, vasberade om vroualleen ’n suksesvolle verfbesigheid staan te maak.

Oekraïne: Berigte te velde

LitNet Menings 2022-03-03

’n Oorsig van LitNet en Voertaal se berigte oor die oorlog in Oekraïne. | An overview of LitNet’s and Voertaal’s articles on the war in Ukraine.

Persverklaring: KKNK se feesprogram bekendgestel

LitNet KKNK 2022-03-02

Kaartjieverkope open op Donderdag 3 Maart, en verblyf is beskikbaar deur LekkeSlaap.

Wiskunde met LitNet, graad 9: ’n video oor eksponentwette

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2022-03-02

Is jy in graad 9? Hierdie video oor eksponentwette deur Lee-Ann West sal jou help dat jou kennis van Wiskunde eksponensieel toeneem.

Press release: Critically low blood stocks!

LitNet Lifestyle and entertainment 2022-03-02

The Western Cape Blood Service is appealing to all eligible donors to donate blood as blood stocks are critically low. Do something remarkable, donate blood.

Persverklaring: Suidoosterfees se 2022-program propvol hoogtepunte

LitNet Suidoosterfees 2022-03-01

Die program vir die Suidoosterfees, wat vanjaar van 27 April tot 1 Mei 2022 by die Kunstekaap-teaterkompleks in Kaapstad aangebied word, is pas bekend gemaak.

New from Umuzi: The milk tart murders by Sally Andrew

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-03-01

The police are looking for the perpetrator too, but the amateur detectives have unique skills, and Tannie Maria’s food is a powerful incentive to get people to talk.

Persverklaring: Leon van Nierop se Plesierengel nou op die verhoog in Centurion

LitNet Teater 2022-03-01

Leon van Nierop se Plesierengel word in April 2022 in Centurion op die planke gebring. Lees hier meer oor die produksie.

Die bekendstelling van Teen Helderberg deur Louis du Plessis

LitNet Boeke en skrywers 2022-02-27

Die bundel handel oor kontraste tussen natuur en stad, konflik en vrede, kosmos en enkeling, slagofferskap en veerkrag, verstening en herlewing.

Persverklaring: Roemryke musikante saam by Blaauwklippen in Opera under the stars-konsert

LitNet Musiek 2022-02-25

Hierdie viering van operamusiek op die gras voor Blaauwklippen se herehuis gaan ’n pragtige verskeidenheid musiek, van Bizet se Carmen en Delibes se Lakmé, tot Mozart, Lehár, Puccini en nog meer insluit.

Persverklaring: Innibos 2022 – geen winterfees, maar heeltyd feestyd!

LitNet Feeste 2022-02-25

"Ons beplan om steeds optreegeleenthede aan kunstenaars te bied, die plaaslike ekonomie te stimuleer en ’n ondersteunende en opbouende rol in die plaaslike gemeenskap te speel deur middel van eiesoortige projekte, getrou aan die aard van Innibos."

Persverklaring: Topwineroots Laailou Musiekfees, Afrikaanse musiek se nuwe skat uitgestel

LitNet Feeste 2022-02-25

Die verhoog by die fees word met ’n 270 grade gehoor-radius opgestel sodat dit toeskouers in die rivier op hul laailous, sowel as toeskouers op hul kampstoele in die kampeerfeesterrein, bedien.

Top