Netrebko en die nuwe kultuurboikot
2022-03-10"Wat ook al die uiteinde van die oorlog, ’n onwelkome voetnoot gaan voortaan die sangloopbaan van Anna Netrebko kenmerk: 'Tydens die inval in Oekraïne het sy geweier om onomwonde standpunt teen Poetin as aggressor in te neem.' Iewers in die toekoms sal sy wel sê 'Ek is jammer, ek was verkeerd', maar haar naam sal beklad bly en talle operaliefhebbers gaan ánders na haar luister as voor 24 Februarie 2022."
We can fix ourselves by Mosibudi Mangena: ’n resensie
2021-10-19"Dit is die belewing van minderwaardigheid wat geïnternaliseer en van geslag tot geslag oorgedra is: dat jy minder is en nie ewewaarde het nie; dat jy minder in die lewe verdien; dat jou plek in die samelewing altyd 'n trappie laer is; dat hoe jy lyk, minder aantreklik as die norm is; dat jou lyf, jou voorkoms altyd te kort sal skiet."
Barakat-program: Eis jou moedertaal terug
2021-10-11Skryf jonger mense nog Arabiese Afrikaans? In die LitNet-insetsel gesels Robyn van de Rhede met Tasneem Chilwan, die tweede naaswenner van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se Arabiese Afrikaans-kompetisie (2020). Radio 786, in samewerking met die Afrikaanse Taalraad (ATR) en LitNet, bied maandeliks die Barakat-program aan. In Erfenismaand het Fatima Allie (ATR) met Hein Willemse (Universiteit van Pretoria), Michael Jonas (ATR-lid en direkteur van die ATM) en Mogamat Kamedien (kultuurerfenisaktivis en die stigter van die Facebook-groep Arabiese-Afrikaans) gesels.
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Hein Willemse en Conrad Steenkamp
2021-10-06Kom die stelling “Afrikaans is uitheems” neer op Afrikanistiese nasionalisme? Freek Robinson gesels met Hein Willemse (Universiteit van Pretoria) en Conrad Steenkamp (uitvoerende hoof, Afrikaanse Taalraad) oor die behoud van Afrikaans en sy funksies, asook die belangrikheid van ’n meer genuanseerde taalpolitiek.
Kuba: ’n tyd vir nuwe idees?
2021-07-27"Daar is ’n ou waarheid: As mense voel dat hulle nie gehoor word nie, voel hulle nie deel nie, dan is verset, ondermyning en die vernietiging van die stelsel die onvermydelike vooruitsig."
In memoriam: Cecyl Esau
2021-05-19"Dit is met groot hartseer dat ek vandag hulde bring aan my vriend, Cecyl Esau. ... Cecyl was a loyal friend, someone who cared deeply and who would go the extra mile for a friend – in my case, quite literally. The Latin phrase acta non verba – actions, not words – comes to mind. "
Tuan Guru en die aartappelboer – oor Afrikaans en versoening
2020-12-03"Dit is ’n verhaal wat reeds 200 jaar bestaan. In die verhaal hoor ek die versugting van onderdrukte mense wat ’n voorspraakmaker en beskermer in Tuan Guru sien. Iemand wat bereid is om op te staan teen afjakkery, die kleinboetie van sosiale en politieke verdrukking."
Danny Titus (19 Mei 1957 – 18 September 2020)
2020-09-23"Ons het op ’n ander uitkoms gehoop, tog het ons stilweg geweet dat die einde onvermydelik is. Nogtans was die berig wat ons laataand, 51 dae later, op 18 September 2020 gekry het, ’n skok."
Boeke met Burger: ’n Zoom-gesprek met Hein Willemse
2020-09-14In hierdie gesprek praat Willie Burger met Hein Willemse oor die afsterwe van Achmat Dangor, oor die land se geskiedenis en oor swart Afrikaanse skrywers.
Elsa Joubert-herdenkingsgeleentheid: Hein Willemse se bydrae
2020-08-27"Dit was ’n voorreg om Elsa te ken, en ons sal nog vir jare oor haar intellektuele bydrae tot die letterkunde in Suid-Afrika en veral in Afrikaans praat."
LitNet Akademies-resensie-essay: Verset en opbou deur JC Steyn
2019-10-31"Die band tussen Afrikaans, Afrikaners en Afrikanernasionalisme is vir Steyn so natuurlik dat hy nie vir een oomblik reflekteer oor sy basiese aannames nie. Kan hy byvoorbeeld intellektueel die moontlikheid oorweeg dat Afrikaans sonder die Afrikaner kan voortbestaan?"
Towards the fullness of the Afrikaans language
2019-08-28"Afrikaans was forged in the mouths of all those who lived at the Cape and beyond. It is in this Creole that we hear the remnants of the slaves’ foreign tongues, and the traces of their experiences."
Op weg na die volheid van die Afrikaanse taal
2019-08-28"Afrikaans is gevorm in die monde van al diegene wat aan die Kaap en in die binneland gebly het. Dit is in hierdie kreooltaal dat ons die oorblyfsels van die slawe se vreemde tale hoor, en die spore van hul ervarings."
Seen on Facebook: Extract from The hidden histories of Afrikaans by Hein Willemse
2019-08-15"We also have to recognise that Afrikaans is at the core of many fellow South Africans’ sense of identity, and they are not necessarily white."
Die verset van voegsel -ss- in ’n Vlag aan die tong
2019-07-15"Dit is maklik om te vergeet dat taal, in dié geval Standaardafrikaans, ook ’n magsinstrument is en as sodanig gebruik word."

