James Matthews: a revolutionary poet @ 90
2019-05-30"Indeed, it is hard to think of South African political poetry without the name of James Matthews. He was firmly identified with local expressions of Black Consciousness in the early 1970s, and his poetry shaped our generation’s understanding of the injustices, brutality and inhumanity that apartheid visited upon our communities across the country."
25 jaar later: Hein Willemse kyk terug
2019-05-07Dit is 25 jaar na die eerste demokratiese Suid-Afrikaanse verkiesing. Met verkiesingsdag 2019 om die draai, deel Hein Willemse sy herinneringe van 27 April 1994.
DAK-konferensie: Oor “die taal wat miere daidelik is”
2019-04-04"Die Afrikaans wat ons in die bodorp beleef het, of wanneer óór ons gepraat is, was ’n taal van ontheemding, van vervreemding, van ontkenning. Dit is ontsettend om in jou eie taal ’n mindere, ’n vreemdeling, ’n gebrekkige kuriosum geag te word."
Die Afrikaans van die Kaapse Moslems (Achmat Davids): Bekendstellingstoespraak
2018-12-18Op Saterdag 15 Desember 2018 het die bekendstelling van die Afrikaanse verwerking van Achmat Davids se boek, The Afrikaans of the Cape Muslims by die Historium Trust funksie- en konferensiesentrum in Paarl plaasgevind. Die boekbekendstelling is deur Die Stigting vir die Bemagtiging deur Afrikaans (SBA), tesame met die Afrikaanse Taalmuseum se slawedagviering, aangebied. Lees hier Hein Willemse se bekendstellingstoespraak van die boek.
N.P. Van Wyk Louw through the eyes of Adam Small
2017-09-20"It is found that as a cultural mediator, Small in his eagerness to introduce Louw to English-speaking South Africans, and in one instance, to young black South African students, may be reconstructing Louw’s position."
N.P. Van Wyk Louw deur die oë van Adam Small
2017-09-19"Die soort mens wat Small uit sy omgang met Louw abstraheer, is ’n mens van die intellek wat hom bo die waardes van die massa bevind. Hiervan is sy filosofiese waardering van Nietzsche en sy poëtiese identifikasie met Louw sprekende voorbeelde."
Onderhoud: Hein Willemse oor Adam Small, Nathan Trantraal, velkleur en dekonstruksie
2016-08-11"Small was dwarsdeur sy lewe lank ’n beginselvaste anti-apartheidsaktivis en ’n welsprekende teenstander van die stelsel en wat dit aan alle mense gedoen het, veral aan diegene wat arm was of wat vanweë iets so triviaal soos velkleur in die lewe teruggehou is."
Neville Alexander (22 Oktober 1936 – 27 Augustus 2012)
2012-08-29"Dit was ’n voorreg om Neville Alexander te ken. Sy afkeer van vertoon, sy medemenslikheid, sy ewigdurende stryd om gewone mense se potensiaal bloot te lê en sy beginselvaste antirassigheid is navolgenswaardig."

