Elders gesien: Afrikaans as inheemse taal erken
2022-05-12"Die minister van hoër onderwys en opleiding het uiteindelik erken dat Afrikaans en die San- en Khoitale as inheemse tale erken moet word. Die rol van DAK Netwerk in hierdie stryd kan nie as gering gesien en onderskat word nie."
Rhoda Kadalie, ’n dapper vrou
2022-04-19"Sy was ’n intellektuele reus en was diep bekommerd oor alle Suid-Afrikaners en het nooit haar komvandaan ontken nie. Sy het ’n passie vir die onderwys gehad en was teleurgesteld dat die ANC-regering gefaal het om ’n werkbare en volhoubare onderwyssisteem daar te stel wat met die res van die wêreld kan meeding."
Elders gesien: Afrikaans is nie ’n weggooitaal nie
2022-04-18DAK Netwerk het opgeruk na die kantoor van die minister van hoër onderwys en opleiding, dr Blade Nzimande.
Kaapse Forum ’n aparte AfriForum?
2022-04-07"Was dit ’n indirekte gryp na wat in die verlede bekend gestaan het as afsonderlike ontwikkeling wat die belange van bruin mense in hul eie kampie sal bevorder en bemagtig?"
Reguit met Robinson: ’n videogesprek met Dirk Hermann en Danie van Wyk
2022-02-23Daar heers groot kommer oor die regering se voorgestelde wysiging van die taalklousule in die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwys. Dirk Hermann van Solidariteit en Danie van Wyk van DAK Netwerk gesels met Freek Robinson.
Skoleseminaar: Die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwys
2022-02-16"Die wysigings het dit ten doel om die regering se mag uit te brei."
Hersien jou gedagtes oor Afrikaans, minister Nzimande
2021-12-23"DAK Netwerk sal graag wil weet hoe die Minister en sy raadgewers tot die besluit gekom het dat Afrikaans nie ’n inheemse taal is nie. Watter formule is gebruik? Iemand kan nie op ’n oggend wakker word en bevind dat Afrikaans nie ’n inheemse taal is nie."
DAK Netwerk language submission: A petition to the Minister of Higher Education
2021-09-29"What DAK wishes is for Afrikaans-speaking youth to achieve at least a first qualification in their mother tongue. At stake is not only a language, but also the upliftment of a community, an entire country, and the continent."
In memoriam: Shaleen Surtie-Richards
2021-06-08"Shaleen, jy het met oorgawe geleef en ons almal se lewens op een of ander manier geraak. Die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf het iemand groots verloor. Die gordyn het finaal en vir oulaas gesak."
Afrikaans: US-protesaksie vanaf 9 April
2021-03-31Protes en rollende massa-aksie wag op Wim. Freek Robinson praat met die geskiedkundige Hermann Giliomee en DAK-netwerk se Danie van Wyk.
US-taaldebat 2021: Is die Universiteit Stellenbosch besig om Afrikaanse studente te ont-taal?
2021-03-12"Die taalbeleid van die US kan in dieselfde lig gesien word as die lot wat die Franse Hugenote getref het. Die verbod op Afrikaanse studente om in Afrikaans te kommunikeer en om onderrig in hul moedertaal te ontvang, is ’n subtiele vorm van ont-taling."
COVID-19 en die onderwys
2021-02-09"Die COVID-19-pandemie het die onderwys onder verdere druk geplaas en tektoniese verskuiwings veroorsaak in ‘n stelsel wat reeds lank gebuk gaan onder erge wanadministrasie en merkbare agteruitgang."
COVID-19-narratiewe: Is dit amper verby?
2021-02-08"Teater, my bron van energie, samesyn en (ek is bang om te sê) geld, droog op."
Elders gesien: "Nou is die tyd om staatmanskap te bewys"
2020-11-11"Ons benodig koelkoppe om plofbare situasies te ontlont. Eers was dit Senekal en nou Brackenfell. Waarheen is ons op pad? Politieke leierskap ontbreek op hierdie oomblik."
’n Onderhoud met Danie van Wyk, nuwe voorsitter van die DAK Netwerk
2020-10-15"DAK is afgelei van die name van drie prominente Khoi-leiers aan die Kaap in die vroeё 1600’s, naamlik Doman, Autshumao en Krotoa."

