Gesamentlike persverklaring deur die Bestuur van die Universiteit Stellenbosch en senior onderwyskundiges
2016-10-10"Senior onderwyskundiges en die Bestuur van die Universiteit Stellenbosch (US) gaan teen die agtergrond van die nuwe Taalbeleid in die Wes-Kaapse onderwyssektor ruimtes skep vir gesprekvoering oor akademiese sukses vir spesifiek Afrikaanssprekende studente uit histories-benadeelde omgewings in 'n meertalige hoëronderwysinstelling."
"Brexit" van Afrikaans kan studente en skoliere laat onderpresteer
2016-09-21"Die Minister het dit [die prestasies] met groot fanfare aangekondig, maar het skromelik nagelaat om te erken dat hierdie skole funksionele, presterende Afrikaanse skole is, bruin Afrikaanse skole ingesluit, omdat hulle die belang van moedertaalonderrig besef."
Persverklaring: “ʼn Kans in Afrikaans!” praat met US oor regverdige taalbeleid
2016-07-06"Die doelwit van ʼn regverdige bedeling vir taal en toegang by die US sal reguit praat verg. ʼn Kans in Afrikaans! sal aanhou om dit te doen ̶ in belang van ons land se grootste bate: sy mensepotensiaal."
Onderhoud: Afrikaans in skole?
2016-06-03"As universiteite besluit om slegs Engels as onderrigtaal aan te bied, sal dit beslis ‘n invloed hê op ouers dat hul kinders in Engels onderrig moet word, alhoewel baie van die onderwysers en ouers uit huis nie Engelssprekend is nie."
Die Taaldebat op US en die belang van moedertaalonderrig vir enige taalplan
2016-04-21"Afrikaans is nie meer die taal van die wit elite nie. Bruin mense gaan dus sentraal binne hierdie debat staan en vir hulself praat."
Open Stellenbosch and the language debate
2015-09-07"Afrikaans should be seen and accepted by non-Afrikaans students as a language spoken by the majority of people in the Western Cape. There are more Afrikaans-medium schools in the Western Cape than in the rest of the country combined. Surely this is a fact that cannot simply be ignored. Those students, the majority of whom are coloured/black Afrikaans mother-tongue speakers, have a right to be taught in the language of their choice – Afrikaans. The abandonment of Afrikaans as a medium of instruction at universities will have an effect on the entire Afrikaans community in South Africa."
Die onderrig van klassieke literêre tekste en die skoolkurrikulum
2014-11-14 Het die onderrig van klassieke literêre tekste nog plek in die skoolkurrikulum? ’n Paar kenners gee hul mening.FEDSAS se Danie van Wyk praat oor skole, taal- en godsdiensbeleid
2014-10-24 "Die skokkende realiteit is dat Suid-Afrika meer as 30 000 gekwalifiseerde onderwysers benodig om die huidige tekort aan te vul."Heropening van opleidingskolleges vir onderwysers
2014-02-19 Daar is ‘n skreiende onderwystekort. Wat gaan die regering doen?
Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans eer Nelson Mandela
2013-12-06 "Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) eer die nagedagtenis van Nelson Rolihlahla Mandela, ’n uitsonderlike kind van Suid-Afrika, wêreldwyd geken en geëer vir sy onwrikbare geloof in menswaardigheid, medemenslikheid en versoening."Die nuwe FAK-sangbundel bemagtig onderwysers saam met die SBA
2013-11-18Op Vrydag 8 November 2013 is 'n oorhandigingsfunksie van FAK-sangbundels aan musiekonderwysers deur die Stigting van Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) gereël.

