
van die mond na die hand om verweer (om) te keer
2022-06-09"maar om jou naam te fluister / is om verlange op die tong te vertroetel / in die stil sloep begeerte ..." – Breyten Breytenbach skryf ’n gedig by geleentheid van Athol Fugard se 90ste verjaardag op 11 Junie 2022.

Elders gesien: RIV Abraham Viljoen
2022-05-30"Saam met sy broer het Abraham Viljoen ’n burgeroorlog voorkom. Gaan vra maar vir Nelson Mandela en Mac Maharaj en Albie Sachs. Gaan vra vir die bure en die werkers van die wêreld waar hy vandaan kom."

Eilandaantekeninge
2022-04-14"Terug in die paradys van soet verrottende tyd, opeens, skielik, asof niks intussen gebeur het nie. En tog – hoe lank? – drie jaar? Waar is dit heen? Wat het daarvan geword? Was dit dan net ’n breuk in bewuste syn?"

Teenstemtweespraak
2021-09-16Op Breyten Breytenbach se 82ste verjaardag sluit LitNet sy Stemme-projek saam met die Suidoosterfees, NATi en KKNK af met Breyten se monoloog Teenstemtweespraak. Antoinette Kellermann is voor die kamera en Marthinus Basson is in die regisseurstoel.

Uit die argief, US-taaldebat: 'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid
2021-03-10"Wil u werklik dat u en u bestuur deur die geskiedenis gebrandmerk word as bevorderaars van ’n kulturele uitwissing tot voordeel van ’n totalitêre dogma wat op koloniale taal berus?"

(’n voorlopige versverslag uit die pyn(ver)werkerswinkel)
2021-01-19LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste digters. Lees Breyten Breytenbach se gedig hier.

Breyten Breytenbach: Sal die nood ons leer herbesin?
2020-04-24"Ons is ’n bastervolk van vele oorspronge en volledig en onlosmaaklik inheems as Afrikane. Ons is (nie as enigstes nie maar net so 'geregtig' as wie dan ook) van die oorspronklike synsnyers en agter-die-sterre-aan-lopers. Ons taal moes gesmee en gelouter en versoepel word omdat ons hier moes oorlewe, moes andersmaak en andersword. Die storie is nog lank nie verby nie ..."

US-konvokasie 2018: Breyten Breytenbach reageer op Jeremy Vearey se toespraak
2018-11-19"Ek weet nie of ons ooit gaan ontkom aan die moedswilligheid om strooipoppe op te stel en eenvoudig die ander se motiewe te bly wantrou nie. Dit is ook die nalatenis van wat die gedwonge skeiding van ons gemaak het." Breyten Breytenbach reageer op Jeremy Vearey se US-konvokasietoespraak.

In memoriam: Keorapetse Willie Kgositsile – A letter by Breyten Breytenbach
2018-01-04"He lived as if he was a reed for the tunes and the rhythms and the winds of his time, and in that he was the reed of our turbulent passage on earth, perhaps transmitting a very ancient song to us."

Sensuur: The President's Keepers deur Jacques Pauw
2017-11-07"Sensuur of ander intimiderende aksies om die waarheid omtrent die straffeloses se etiese verrotting te probeer fnuik, of die bekendmaking daarvan te verbied, gaan ’n klimaat van gevaarlike wantroue net vererger."

US-taalbeleid: Breyten Breytenbach reageer op Anton van Niekerk se brief
2016-04-20"... u ideologie van pragmatisme herinner my aan die fris kêrel wat sy ma en pa vermoor het en nou by die hof pleit om vonnisversagting uit hoofde van die feit dat hy ’n weeskind is …"


The art of saam-mekaar-andersmaak: Breyten Breytenbach in response to Lis Lange's letter
2016-02-09"Now why would South Africa decide to go the opposite, reactionary, outdated, self-negating way of trying to impose the hegemony of the imperial tongue? As if that would somehow hide the real problems that we avoid facing at our peril!"

US-konvokasietoespraak: Die koei in die bos
2016-01-26"Indien Afrikaans as omgangstaal, administratiewe taal, onderrigtaal hier sou verketter word en krimp, gaan dit uiteindelik tot ’n onvermydelike tot niet maak van ’n kosbare en geskakeerde instrument van bewuswording lei."

Breyten Breytenbach se woord van die jaar 2015
2015-11-30Wat is Breyten Breytenbach se #litnetwoord2015?