US Woordfees 2016: Bettina Wyngaard oor Slaafs
2016-03-02"Ek dink juis omdat woorde die krag het om mense se denke te verander, voel soveel leiers bedreig deur skryfwerk, veral as dit krities teenoor hulle regime is."
Die studenteproteste: Ontploffing of inploffing?
2016-03-01"Nou is nie die tyd om polities korrek te wees nie."
Sona 2016: Die jaar van #ZuptaMustFall en #MalemaRising?
2016-02-13"Die voortdurende onderbrekings het een belangrike doel gedien: dit het die boodskap oorgedra dat die President die respek van lede van sy parlement verloor het."
Sewe lesse wat #PennySparrow my leer
2016-01-07"Ek is moeg daarvoor dat mens jou nie kan draai in hierdie land sonder dat iemand jou moet herinner aan jou kleur nie."
Mpho Tutu se troue: die laaste strooi wat die gaykameel se rug breek?
2016-01-06"Die knoop wat Mpho Tutu verlede week deurgehaak het, kan die gesprek rondom menslike seksualiteit met rasse skrede vorentoe stuur, of dit heeltemal tot stilstand ruk."
Onderhoud met ’n uitgeweke skrywer: Paola Gomez (Colombia)
2015-12-11"My belangstelling in sosiale geregtigheidskwessies en magswanbalanse is die kern van my kreatiewe werk."
Mark Behr: Die Judas, sy dertig silwerstukke en die Goldies-verraad
2015-12-10"Dis wat sy verraad so erg maak. Ons het hom vertrou, en intussen het ons mekaar met agterdog bejeën."
Parys-aanvalle, Daesh en die compassion gap in rapportering
2015-11-24"Die oorgrote meerderheid vlugtelinge wat in die Weste ontvang word, vlug om onder Daesh se despotiese beheer uit te kom. Dan word hulle egter in die Weste met vyandigheid as terroriste bejeën, terwyl die oorgrote meerderheid juis vlug om terreur te ontkom."
Vrydag die 13de, die US taalstryd en die hashtag-generasie
2015-11-16"Hoekom nie aandring dat ons trotse inheemse tale tot hulle regmatige plek as volle amptelike tale, met al die bevoorregting daaraan verbonde, verhef word nie?"
'n Onderhoud met 'n uitgeweke skrywer: Ava Homa
2015-11-09"'n Kaleidoskoop van teenstrydighede": Bettina Wyngaard gesels met die Irannees-gebore Koerdiese skrywer, Ava Homa.
'n Terugblik op #FeesMustFall en stellingnames deur PEN Afrikaans
2015-11-06"As woordkunstenaars en intellektuele, is dit ons morele verantwoordelikheid om by te dra tot die openbare diskoers wat help bou aan ’n meer gesonde Suid-Afrikaanse demokrasie."
Juggling die glasballe van ’n demokrasie
2015-10-27"Die toegewing van die presidensie om nie enige fooiverhoging in werking te stel in 2016 nie, voel soos ’n Pyrrhiese oorwinning. Niks het regtig verander nie. ’n Aankondiging dat die regering groter finansiële steun aan tersiêre inrigtings sal verleen, sou meer betekenisvol gewees het."
#SAS4_2015: Quo vadis?
2015-10-07"Ek het gehoop dat daar gekyk sou word na goed soos die taalbeleid aan universiteite, die voorgestelde kopieregwetgewing wat skrywers in die gesig staar, vryheid-van-spraak-kwessies wat dwarsoor die wêreld ’n groot bedreiging is en wat ook in Suid-Afrika kop uitsteek."

