Bettina Wyngaard

Bettina Wyngaard is ’n Overbergse skrywer, dromer en aktivis. Haar debuutroman, Troos vir die gebrokenes, word in 2010 met die Jan Rabie Rapport-prys bekroon. Verskeie ander boeke het reeds verskyn.

Die mediumtermynbegroting 2016 – in presies hoeveel moeilikheid is ons?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2016-10-28

"Ek wil amper voorstel dat daar ’n aparte item op die begroting behoort te kom – iets soos Zuma Verdedigingsfonds. Dit het tyd geword dat ons kan sien presies wat hy ons land kos, in reële terme."

Is daar nog plek vir burgerlike ongehoorsaamheid in ons nasionale verset-retoriek?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2016-10-25

"Ons kan nie bekostig dat ’n woedende jeug met geen belang om in stand te hou of op te bou ons moraliteit bepaal nie. Die tyd het gekom vir etiese, morele verset gebaseer op rotsvaste beginsels."

Resensie: Verwoerd: so onthou ons hom, saamgestel deur Wilhelm J Verwoerd

Bettina Wyngaard Resensies 2016-10-21

"Verwoerd: So onthou ons hom is ʼn bundel wat aanvanklik in 2001 uitgegee is om die 100ste herdenking van HF Verwoerd se geboortedag te vier. Verskeie medewerkers het bydraes gelewer waarin hulle hul indrukke van Verwoerd as mens, akademikus, koerantman en politikus weergee."

Gordhan se dagvaarding: Rule of Law, of state capture op steroïdes?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2016-10-14

"Daar kan nie gelykheid voor die reg wees indien ʼn politieke party of ʼn politieke figuur die staatsmasjinerie, soos die polisie of die nasionale vervolger, kan gebruik om teëstanders in die hande te kry nie."

Van taal en kommunikasie

Bettina Wyngaard Rubrieke 2016-10-13

"Taal kan asemrowend mooi gebesig word, of op die afgryslikste manier verwring word. Taal kan sing, of dit kan soos vingernaels oor ’n swartbord krap. Dit kan saamvoeg of dit kan uitmekaar skeur."

Het ons verhoudinge met gadgets en status updates vervang?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2016-10-04

"Die grootste fout wat ons kan maak, is om te dink dit wat ons elektronies raakloop, is altyd eg."

Verlore in vertaling

Bettina Wyngaard Rubrieke 2016-09-28

"Dié wat protesteer en geboue vernietig, is in die minderheid. Tog word almal dieselfde behandel, en dit lei tot ongeregtigheid, en onregverdigheid, wat weer lei tot verdere protes."

Gays en die kerk

Bettina Wyngaard Rubrieke 2016-09-20

"Gays word veroordeel as promisku as hulle nie trou nie, maar hulle word die reg om hul verhouding in ’n kerk te bevestig, ontsê. Hoe word Jan en San se huwelik minder gemaak deurdat Piet en Koos ook nou kan trou?"

Biblioteke en skole afbrand: dom verset, of slim manipulasie?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2016-09-14

"Hoekom, inderdaad, sou enigeen hul beste kans om aan armoede te ontkom, deur opvoeding, in gevaar stel of vernietig?"

’n Hond k@k hare

Bettina Wyngaard Rubrieke 2016-09-06

"Ek wil dit onomwonde stel: om dit af te maak as ’n eenvoudige geskil rondom ’n skool se netheidsreëls is om die hele punt van die protes te mis."

Plavei ons die pad na WW3?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2016-08-31

"Is ons so vasgevang in die vrees om tog nie aanstoot te gee in wat ons skryf nie, dat ons maar net smaaklose Purity-pasta uitdruk wat niemand bevredig nie, maar genadiglik tog ook niemand affronteer nie. Is dit ons funksie? Is dit waartoe ons gereduseer is?"

Koalisievorming: Wen ten alle koste, of is daar nog plek vir beginsels?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2016-08-16

"Is daar regtig ’n 'greater good' wat die prysgee van beginsels aanvaarbaar maak?"

Munisipale verkiesings 2016, die ANC en die Jona in hulle midde

Bettina Wyngaard Rubrieke 2016-08-08

"Ek reken dat die ANC hulle skip kan red indien hulle Jona oorboord gooi."

Munisipale verkiesings 2016: business as usual in ongewone tye?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2016-08-01

"Soms voel hierdie munisipale verkiesing soos ’n episode van National Geographic, met munisipale raadsale en wyke as die natuurlike habitat van die politieke hiëna."

Hlaudi vs die SAUK-8

Bettina Wyngaard Rubrieke 2016-07-26

"Die enigste manier waarop persvryheid beskerm kan word, is om die waghonde tande te gee."

Top