In hierdie video gesels Juanita M Pienaar oor onder meer Artikel 25 van die Grondwet en die Onteieningswet, onregmatige besetting van grond, en eiendomsreg en toegang tot grond.
Sy lewer ook kommentaar oor inheemse reg teenoor ’n Westerse benadering, die multidimensionele aard van regstudies en of Afrikaans ’n toekoms in die reg het.
In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.
Kyk ook:
Lees ook in LitNet Akademies:
Eiendomsverlies deur verkrygende verjaring: Onteiening sonder vergoeding – of nie?
Lees en kyk ook:
LitNet Akademies Weerdink: Grondhervorming, onteiening en artikel 25 ‒ stand van sake
Onteiening sonder vergoeding: voorvereiste vir suksesvolle grondhervorming of populisme?
Staatsvoogdyskap van grond: ’n realistiese voorstel vir effektiewe grondhervorming?