Onteiening sonder vergoeding: voorvereiste vir suksesvolle grondhervorming of populisme?

“Wat behels onteiening? Wat is die wesenselemente daarvan? En wat is die grondwetlike en ander – verreikende – implikasies van so ’n stap?”