Onteieningswetsontwerp: ongrondwetlik of noodsaaklik?

“Die wetsontwerp maak voorsiening vir die onteiening van eienaarskap teen vergoeding en nadat ‘n billike proses gevolg is. Dit bepaal nêrens dat persone summier uit hulle huise gesit kan word … sonder ‘n hofbevel nie.”