“Behalwe die formele of drempelvereistes vir die instel van ’n suksesvolle grondeis, moet daar ook aan die regsvereistes voldoen word. Laasgenoemde behels dat ’n persoon geregtig op herstel van ’n reg in grond is indien hy of sy ’n persoon (of gemeenskap) is wat na 19 Junie 1913 van ’n reg in grond ontneem is ‘as gevolg van wette of praktyke van die verlede wat op grond van ras gediskrimineer het’.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed