Eiendomsverlies deur verkrygende verjaring: Onteiening sonder vergoeding – of nie?

“Hierdie artikel fokus spesifiek op die onteieningsvraagstuk, naamlik of verjaring ’n onteiening van regte ingevolge artikel 25(2) meebring.”