Grondhervorming is omstrede, kompleks en multidimensioneel.
In hierdie video gesels Juanita M Pienaar oor die wat, hoekom en hoe van grondhervorming en die kardinale rol van ons howe.
Artikel 25 van die Grondwet word onder die loep geneem.
Juanita vertel ook meer oor haar loopbaan en haar jongste navorsing.
In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.
Kyk ook:
SteedsDink met LitNet Akademies: Juanita M Pienaar oor haar akademiese navorsing
Lees ook in LitNet Akademies:
Eiendomsverlies deur verkrygende verjaring: Onteiening sonder vergoeding – of nie?
Lees en kyk ook:
LitNet Akademies Weerdink: Grondhervorming, onteiening en artikel 25 ‒ stand van sake
Onteiening sonder vergoeding: voorvereiste vir suksesvolle grondhervorming of populisme?
Staatsvoogdyskap van grond: ’n realistiese voorstel vir effektiewe grondhervorming?