Pasgelaai
What to watch: A TV guide
2025-08-07"Feeling overwhelmed with all the shows on offer? Here is a list of highly rated shows to watch, covering varying genres."
University of São Paulo Winter School on University, Memory and Reparations
2025-08-07"[M]emory, especially in societies shaped by violence and historical injustice, is never singular or linear. It is shaped by power, trauma, resistance, silence and ongoing struggles for recognition. Memory is often contested and fragmented, because different groups remember differently, and what is remembered or forgotten is deeply political."
Persverklaring: Die bloei van blomme deur Pirow Bekker
2025-08-07Dit is ’n groot hartseer dat Pirow Bekker, wat onlangs op die rype ouderdom van negentig jaar oorlede is, nooit sy nuutste digbundel, Die bloei van blomme, wat by Naledi verskyn, in sy hande sal kan vashou nie.
Gebede by die wisseling van die getye
2025-08-07"O Heer, neem ons ook so saam met U op reis,
en laat ons U ter lug en see ewig prys."
Die muse se collage van sinloosheid, gekoekte drade en genade
2025-08-07"Soos om ’n briefie te
skryf vir ’n spook
en te stuur
in die wind"
Parnabestyger
2025-08-07"Moenie ’n klein venstertjie
vashaak aan my kis nie
ek wil dan niks saamneem"
Invitation: Postcolonial opera, William Kentridge and the unbounded work of art
2025-08-07You are warmly invited to a panel discussion on Postcolonial opera, William Kentridge and the unbounded work of art by Juliana M Pistorius.
Die Etienne van Heerden Veldsoirée 2025, ’n oorsig
2025-08-06"As persoonlike menings geld, dink ek vanjaar was die begin van ’n nuwe era vir Suid-Afrikaanse skrywers en kunstenaars. In Nxuba (Cradock) in die Karoo by die Etienne van Heerden Veldsoirée. My dank aan almal wat dit moontlik maak."
Death in Pretoria deur Peter Auf der Heyde, ’n resensie
2025-08-06"Die doodstraf is van nature ’n gelade onderwerp wat sterk emosies ontlok, maar die skrywer slaag deurentyd daarin om die fokus op die feite te hou en die leser toe te laat om sy/haar eie afleidings te maak."
Madelein Rust deur my lens
2025-08-06"Uiteindelik, toe sy voel mense reken haar as ’n skrywer, het sy gesê nóú mag ons oor kanker praat. En toe gebruik sy haar bekende gesig om mense aan te moedig in hulle eie stryd teen kanker – dit het allermins oor haar gegaan."
Ek wens ek het so goed gelyk
2025-08-06"Ek sal verbaas wees as enigiemand foute kan uitwys in Viljoen se argument. Ek is dit heeltemal eens met hom."
Madelein Rust: ’n huldeblyk
2025-08-06"Ek sal ook Madelein se besondere sin vir humor onthou. Gaan lees gerus haar kankerboeke om te hoor hoe lekker kon sy ook met haarself spot, selfs in die donkerste tye."
Hoe om kritiek én lof uit te spreek
2025-08-06Koos Kombuis lees ’n diep letterkundige werk, ’n baie populêre roman en ’n teks oor rugby wat geen pretensie tot letterkunde het nie. Hy prys dit wat goed en genotvol is, maar spreek ook kritiek uit.
No, really, this bra’s a psycho: Grindr notifications at the Artscape
2025-08-06"The dangers of the queer hook-up scene are at the heart of this psychological thriller, and as it unravels, the audience bears witness to how a case of sexual assault inspires a Grindr serial killer."
Breinvliesontsteking? Meningitis? Dit is wat jy moet weet.
2025-08-06Die tragiese dood van ’n koshuiskind op Stellenbosch het die dorp op hol. Wie is volgende? Freek Robinson praat met Jantjie Taljaard, ’n infeksiesiektespesialis. Robinson vra: Wat is die simptome van breinvliesontsteking? Wat moet ek doen as ek simptome sou toon? Wie is moontlik vatbaar daarvoor? Hoe word die siekte versprei? Hoe kan ons dit voorkom?
Gewildste plasings op LitNet: 30 Julie tot 5 Augustus 2025
2025-08-06Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week van 30 Julie tot 5 Augustus 2025.
Wat sê Bettina? Hongersnood in Gaza
2025-08-06"Die beelde van uitgeteerde kinders met opgeblase magies, vir so lank sinoniem met hongersnood in Afrika, is nou algemeen in Gaza. Dit terwyl hulp en kos slegs enkele kilometer weg beskikbaar is."
Op pad na ’n klooster in die sneeu deur Johannes Bertus de Villiers: ’n persoonlike bespreking
2025-08-05"As mens oor hierdie wonderlike boek deur Johannes Bertus de Villiers wil praat, moet mens ook die misterie van die mistieke bespreek."
PenAfrican: A reflection on Journey Kwantu by Vusumzi Ngxande
2025-08-05"The book succeeds admirably in mapping the spiritual geography of our black lives, especially how our indigenous cosmology, shaped by centuries of ancestral wisdom, gradually morphed into what is now termed 'religion' with the advent of Christian missionaries."
