Pasgelaai
DAK Netwerk-persverklaring: Afrikaanse onderwys moet ook voordeel trek uit reuse-onderwysbegroting
2022-02-24"Ons het pas Internasionale Moedertaaldag gevier, wat ons weer eens daarop gewys het dat moedertaalonderrig van kardinale belang is vir optimale vordering deur leerders." Só sê Danie van Wyk, uitvoerende voorsitter van die DAK Netwerk.
Press release: Premier Alan Winde to kickstart DAK Netwerk’s Planning Conference
2022-02-24The planning agenda for the weekend comprises matters like economic development, job creation, youth development and literacy intervention programmes.
Adam Small-fees op Saterdag 26 Februarie 2022: ’n onderhoud met Darryl David
2022-02-24"Alle lesings is gratis vir die publiek en vir boekliefhebbers. Natalia da Rocha se vertoning sal egter R50 kos vir haar musikale huldeblyk aan Adam Small."
New from Penguin: Pandora by Susan Stokes-Chapman
2022-02-24A pure pleasure of a novel set in Georgian London, where the discovery of a mysterious ancient Greek vase sets in motion conspiracies, revelations and romance
Nuut by Kwela: As die katjiepiering blom deur Audrey Jantjies
2022-02-24As die katjiepiering blom is ’n bildungsroman wat in die Overberg en Kaapstad afspeel. Dit is Lea Floris se komvandaanstorie wat afspeel sedert die 1980’s.
Nuut by Tafelberg: Die vloek van Levitikus deur Ben Viljoen
2022-02-24Die wêreld van die gemarginaliseerde is ’n eensame plek, sou Jakkie Duvenhage spoedig ontdek. Die bewuswording van sy "andersheid" dompel hom in ’n lewe wat wipplank ry van skoonheidstitels en aanvaarding tot skokterapie en huisgeweld.
Nuut by LAPA: Die net is gebreek deur Chris van der Merwe
2022-02-24Die prys vir die skuld van die mensdom is betaal, sodat alle mense God te alle tye met vrymoedigheid kan nader.
New from Penguin: Masters of scale by Reid Hoffman
2022-02-24Business secrets from the heads of the world’s most exciting and innovative companies, including Facebook, Google, Airbnb, Netflix, Spotify, Uber, Starbucks, Bumble and Instagram
New from Penguin: City of the dead by Jonathan Kellerman
2022-02-24At 5am in the upscale neighbourhood of Westwood Village, two removal men are making a routine pick-up when they make a fatal hit. It’s a man – who appeared from nowhere – naked and with no means of identification.
Wentzel van Huyssteen (1942–2022)
2022-02-24Die internasionaal gevierde teoloog Wentzel van Huyssteen is op 18 Februarie 2022 in die ouderdom van 79 oorlede. Danie Veldsman bring hulde aan hom.
Philip de Vos en Piet Grobler gesels oor Tokkelossiebossie en ander dol gedoentes
2022-02-24Tokkelossiebossie en ander dol gedoentes is ’n bundel versies deur Philip de Vos met tekeninge deur Piet Grobler. Izak de Vries het met albei gesels.
Weer probeer
2022-02-24"Soms gaan ek wen,
soms gaan ek verloor;
ek sal egter weer opstaan
en die wedloop van die lewe met ywer baan."
Vergetelheid
2022-02-24"’n Ou man loop alleen in die strate rond.
Saam met hom is net sy getroue ou hond.
Terwyl hy so eensaam deur die strate ronddwaal,
wens hy dat Liewe Jesus hom moet kom haal."
Keuses
2022-02-24"my hart brand
om slimmer te wees
en generational curses te breek met kwalifikasies."
Reguit met Robinson: ’n videogesprek met Dirk Hermann en Danie van Wyk
2022-02-23Daar heers groot kommer oor die regering se voorgestelde wysiging van die taalklousule in die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwys. Dirk Hermann van Solidariteit en Danie van Wyk van DAK Netwerk gesels met Freek Robinson.
Promotion: The Blanket Tree books | Promosie: Die Kombersboomboeke
2022-02-23The children’s picture book series, The Blanket Tree books (Die Kombersboomboeke in Afrikaans), were written and developed during the time of lockdown by Hélène Ferreira. "Blanket" refers to these comforting, inclusive fantasies, modern-day fairy tales for everyone. The word "tree" signifies growth, learning, renewal and development.
Pasverskyn: Terreur en bevryding deur Leopold Scholtz
2022-02-23Die sleutel tot ’n begrip van die ANC vandag lê in sy historiese verhouding met die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party (SAKP) en sy optrede in ballingskap.
Searching for legal certainty in the confusion between abduction, kidnapping and human trafficking
2022-02-23"Apart from detailing the distinct differences between abduction, kidnapping and human trafficking, this article brings to light overlapping and connecting relationships between these offences."
Op soek na regsekerheid in die warboel van abduksie, menseroof en mensehandel
2022-02-23"Daarom is die onduidelikheid in wetgewing en regspraak in verband met die drie misdrywe kommerwekkend. Dit kniehalter regsekerheid en belemmer die suiwer toepassing van die reg."
From there to where? An overview of the restandardisation debate of Afrikaans
2022-02-23"Including Cape Afrikaans in Afrikaans school textbooks creates the opportunity to present Afrikaans as the sum of its varieties and to establish the varieties as legitimate language systems."
