Pasgelaai

Eet my woorde: Inskrywings (16)

LitNet Skryfkompetisies 2022-01-28

Hier is die 16de groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.

Iemand met ’n burgersin? Die regsaspekte van entstofmandate

Izak de Vries Menings 2022-01-28

"Antivaksers se pogings om individuele vryheid bó die regte van die gemeenskap te pleit, is ’n deeglike knou toegedien toe die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KBVA) beslis het dat Goldrush, ’n aanlyndobbelgroep, reg opgetree het deur Theresa Mulderij af te dank ná sy geweier het om ingeënt te word."

Eet my woorde: Inskrywings (15)

LitNet Skryfkompetisies 2022-01-27

’n Dag sonder ’n gedig is soos ’n dis sonder sout. Hier is die 15de groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.

Eet my woorde: Inskrywings (14)

LitNet Skryfkompetisies 2022-01-27

Die woorde is nog lank nie koud nie – hier is die 14de groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.

Eet my woorde: Inskrywings (13)

LitNet Skryfkompetisies 2022-01-27

Van die hand tot die mond ... Hier is die 13de groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.

Liedjieskrywers! Oudisies binnekort vir ATKV-Crescendo

LitNet ATKV-Portaal 2022-01-27

Enige iemand met ’n hart vol lirieke en ’n notaboekie vol deuntjies kan nou aansoek doen vir die ATKV-Crescendo-program. Jy kan dalk in die musikale voetspore van die Suid-Afrikaanse supersterre soos Anneli van Rooyen, Whaden Johannes en Jodi Jantjies volg, deur aan te sluit by die ATKV-Crescendo-gesin.

Press release: Call for applications, Hear My Voice poetry retreat

LitNet Books and writers 2022-01-27

"Hear My Voice invites South African poets to a 4-day poetry retreat, calling for poets to explore the relationship between nature and the manifest in various art forms."

Wat ek van klippe weet. Gedigte deur Jan Wagner (uit Duits vertaal deur Robert Schall): ’n resensie

Bernard Odendaal Resensies 2022-01-27

"Robert Schall dra met hierdie vertaalde keur indrukwekkend by tot die oplewing in Afrikaanse poësievertaling die afgelope dekade of twee – ’n welkome verskynsel waarin sy uitgewer reeds ’n belangrike rol begin speel het."

New year, new creations: an interview with an eight-year-old author

Naomi Meyer, Bontle Ndhlovu Interviews 2022-01-27

"No. Children in this country don’t read enough."

Reguit met Robinson: ’n videogesprek met Jaco Deacon

Freek Robinson, Jaco Deacon Onderhoude 2022-01-27

Wat is die vaardighede wat matrikulante vir die nuwe eeu en die ekonomie benodig? Hoe floreer ’n skool in moeilike omstandighede? Watter rol speel moedertaalonderrig? Freek Robinson gesels met Jaco Deacon, uitvoerende hoof van die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas).

Dit is tyd vir ’n “volkskongres” oor Afrikaans

Piet Muller SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2022-01-27

"Net soos wit kinders, is bruin en swart Afrikaanssprekende kinders vandag letterlik en figuurlik ons volk se toekoms en daar moet soos kleinode na hulle omgesien word. Hulle moet die soort onderwys ontvang waarmee hulle suksesvol in die postindustriële ekonomie kan meeding."

Vir prof Jaap: ’n gedig as huldeblyk

Willem de Swyger In memoriam 2022-01-26

"ek roep jou vanmôre voor die gees
ek sien jou weer duidelik
op daardie klassiekgeworde koerantfoto’s
beide swart en wit ..."

Die stert wat die hond swaai

Bettina Wyngaard Rubrieke 2022-01-26

"Maar ons almal weet baie goed dat wanneer Malema en Nxesi van 'buitelanders' praat, dan fokus hulle nie op die Duitsers en Britte en Amerikaners wat hier werk nie. O nee, die 'buitelanders' wat hulle teiken, kom almal uit ander dele van Afrika."

Elders gesien: Uitrysondae

Elise Bishop Elders gesien 2022-01-25

"Ouma het solank ’n haarnet opgesit, ’n skoon hankey uitgehaal, en gedêb met Potters en Moore, en onder die horlosieband ingedruk. Sy was reg vir die uitstappie as Oupa van die sidestoep roep. En vinnig buk sy oor die medisynekassie langs haar bed vir ’n mespunt Mentholathym in die neusholtes, just in case die stof haar hay fever gee."

Pasverskyn: Van Humpata tot Upingtonia deur Nicol Stassen

LitNet Boeke en skrywers 2022-01-25

William Worthington Jordan, ’n bruin man en een van die merkwaardigste persone wat gedurende hierdie jare in Suider-Afrika geleef het, het ’n belangrike rol gespeel in die stigting van die vergete republiek Upingtonia.

Nuut: Kwessies deur Jacko Maree

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-01-25

Bekommerde wit mense in Suid – Afrika oorweeg dit om te emigreer. Waarom? Watter merkers moet hulle in ag neem?

Wat is ’n "egeltjie"? Solet Scheers praat oor haar kortverhaal in Die meisie met uitroeptekens in haar oë

Naomi Meyer, Solet Scheeres Skrywersonderhoude 2022-01-25

"Ek is dol op krimpvarkies en het nou reeds al die truuks in die boek gebruik om enetjie in my tuintjie in te lok, maar tevergeefs. Daar heers al etlike jare 'n dodelike siekte onder krimpvarkies in Nederland en die 'dierenambulans het hulle hande vol om soveel moontlik van die diertjies te red voor dit te laat is."

New from Dye Hard Press: The fall by Hans Pienaar

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-01-25

Dedalus decides to flee South Africa but his plane crashes somewhere else on the continent. He miraculously survives but is taken captive by a militia whom he believes wants to kill him.

New: Merrydown Farm by Michael King

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-01-25

South Africa’s social woes are brought into the novel: farm robberies, COVID, the plight of migrants. The farm novel also reflects the country’s realities, especially the economic imbalances which arise from political imbalances.

Persverklaring: kykNET hou unieke 10de Silwerskermfees in Maart 2022

LitNet kykNET Portaal 2022-01-25

Rolprentmakers, filmstudente, en fliekvlooie van oraloor moet beslis hul 2022-kalenders oophou vanaf 23 tot 26 Maart.  Dís die nuwe datums vir kykNET se spesiale 10de Silwerskermfees wat dié keer ’n byderwetse, hibriede baadjie aantrek.

Top