Nuut by Human & Rousseau: My eerste tweetalige woordeboek / My first bilingual dictionary deur Miles Kelly

  • 0

Kinders kan hulle wêreld met hierdie prettige eerste woordeboek verken en die name van allerlei dinge rondom hulle leer. Elke bladsy is vol prente en dinge om te soek en oor te praat. Dié boek is hardeband met volkleur illustrasies. 

Klik hier vir meer inligting oor dié publikasie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top