Nuut by Human & Rousseau: Die stoutste klas op aarde word stouter deur Joanna Nadin

  • 0

Vertaal deur Kobus Geldenhuys

Volgens die skoolhoof is 4B die stoutste klas op aarde. Sy sê skool gaan nie oor leeglê, lyf wegsteek of pret hê nie. Dit gaan oor leer. Maar Alex en Manjit het letterlik nie bedoel om die toilette te verstop terwyl hulle die skoolgrond moes oppas nie. En hulle het definitief nie bedoel om letterlik ’n pikkewyn vanaf die dieretuin skool toe te bring ná hulle skooluitstappie nie. Hierdie goed gebeur net, al het hulle ’n perfekte plan gehad om daarmee weg te kom! 

Klik hier vir meer inligting oor dié publikasie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top