Koos Kombuis2006-07-27Wynkwatryn "Die hele Boland ruik na wyn";So het 'n volksdigter gesê ...Maar 'n kuur vir babalaasIs al wat ek vandag wil hê. << Terug na die Mont du Toit Kelder Wynkwatryn-projek <<
Ronel Nel2006-07-27Wynkwatryn hoe is dit dan dat pyn rym met wyn rym soos joune met verniel, myne met verwoesmy liefling ons deel aan die druif se verraderlike oesbeidersyds gehark in die lyn van ons onskeibare lewenskwatryn << Terug na die Mont du ...
Lucas Malan2006-07-27Siklus Die druifstok het vog in die grond gevind.Die son het die vrug met lig verbind en die sap het 'n ruk lank skuins gaan lê.Nou word die gul seisoen uit 'n glas gedrink.
Henning Pieterse2006-07-27Met die son sweet en gis jy deur my grond,swel my nagte met dou tot soet-sterdruifwat my knotlyf span, tot parstyd stuif.Karmosyn gloei jy in glas. Laat ons in mekaar uitmond. << Terug na die Mont du Toit Kelder Wynkwatryn-projek ...
Ilse van Staden2006-07-27Muse Sou ek haar vasvang in 'n glassoos in 'n klankkas van kwatryn,dan rol ek haar later uit my keel uit losen laat haar gaan, mooi muse van die wyn. << Terug na die Mont du Toit Kelder Wynkwatryn-projek <<
Alfred Schaffer2006-07-27Zuur zijn de druiven Het is de wintermaand die ons deed zwijgen,de harde maat gemeten boven brood en wijn.Aldus gezeten. En we genoten van dit uitzicht, dit moeras - bleven we dorstig en monddood.
Marlise Joubert2006-07-27oudergewoonte vanaand het ek lief omdat daar wyn is om te drinkvanaand kan ek liefhê omdat ons steeds alles vir mekaar kan skink en langsaam wis hoeveel sagterdie reën en son in verouderde glase is
Louis Esterhuizen2006-07-27Wat die wyn onthou Dit is die grond wat die wingerdstok dwing om die druiwetrosse aan hul lote te string - Maar dis son, mis en reën wat onthou word wanneer die wyn die genade van tyd besing.
André P Brink, André P Brink, Abraham H de Vries2006-07-21Ek weet dis ’n holrug ou vraag dié, maar vir iemand soos jy moet dit tog (ten spyte van die ergernis!) van kardinale betekenis wees: Waarom, vir jou, eerder kortverhaal as roman?
Paul Murray2006-07-21C Louis Leipoldt (1880–1947) is the well-known Afrikaans writer canonised in Afrikaans literature as a major poet (Viljoen 1996:1). His first piece that was published he wrote when he was eleven. He ...
Andries Visagie2006-07-13Naas Chris van der Merwe se LitNet-resensie van Marlene van Niekerk se boek Agaat is Johann Rossouw se artikel in die Vrye Afrikaan tot dusver die volledigste en interessantste leesverslag van Van Niekerk se magistrale roman. In sy gereelde ...
Michael Olivier2006-07-07With all the fashion for Asian food, fusion food and con-fusion food, there is something comforting about old food, colourful food and great food. I have been fortunate to have been exposed twice recently to one of the greatest of the old food ...
Deborah Steinmair2006-07-07Ek blaai nou die dag deur ‘n geïllustreerde voëlboek. Dis altyd lekker om die lyfies wat ek in die tuin sien rondwip, vir ‘n slag van naderby in glansende waterverf te bestudeer. Om te lees oor hulle eet- en ander gewoontes. Ek ...