Mont du Toit Wynkwatryn: Joan Hambidge

  • 0

Kwatryn

Ek skryf vir LitNet 'n kwatryn:
moet druif, wingerd of wyn
op hul speelse bevel aanwend
sonder om die vorm te skend!

 


  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top