Wat die wyn onthou
Dit is die grond wat die wingerdstok dwing
om die druiwetrosse aan hul lote te string -
Maar dis son, mis en reën wat onthou word
wanneer die wyn die genade van tyd besing.
0Wat die wyn onthou

0