Die kom-en-gaan-refrein
2022-08-11Lees Louis Esterhuizen se reeks verse ter huldiging van die dramaturg Athol Fugard wat in Junie vanjaar 90 geword het. Hierdie teaterverse word met die ondersteuning van die LW Hiemstra Trust aangebied.
Elders gesien: Dankie, dankie vir ure se leesgenot
2022-04-19"Liefdesverhale. Skynbaar lees net twee uit elke 100 manlike lesers liefdesverhale, aldus LAPA Uitgewers se statistiek. Ek kan dit nie glo nie, maar nou ja: Ek is een van daardie twee in ’n honderd."
dagboek
2021-02-16LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste digters. Lees Louis Esterhuizen se gedig hier.
LitNet Akademies-resensie-essay: Tweegevreet deur Zirk van den Berg
2020-09-09"In die digkuns word daar vry algemeen na ’n geslaagde gedig of bundel verwys as ’n 'deurgekomponeerde' werk ... Sodanige beskrywing is net so van toepassing op Zirk van den Berg se Tweegevreet, want géén aspek van hierdie teks staan verwyderd van die sentrale vraag na betekenis (verklaring) en die 'ware' aard van die mens wat tegelyk brutaal én weerloos kan wees nie."
Vlug van die draakvoël
2020-03-30"Die draakvoël se woede wat nou
’n durende afstand bring
tussen mens
en mens"
Resensie: Tussen toeval en willekeur deur Kobus Lombard
2019-09-04"Meestal skryf Lombard kort, netjies-afgeronde gedigte wat gestroop is van enige pretensie of deklamasie. Met sy nuwe versameling dig hy voort op hierdie vormgewing wat ook sy vorige bundels kenmerk."
Afrikaans poems with English translations, saamgestel deur HP van Coller, Helize van Vuuren en Louise Viljoen: ’n resensie deur Louis Esterhuizen
2019-05-27"En dít is beide die omvang en prestasie van hierdie publikasie: enersyds is daar die bevestiging van dit wat geliefd en bekend is, en andersyds die wonderlike avontuur van nuwe literêre horisonne wat danksy hierdie bloemlesing verken kan word."
Patagonië deur Maya Fowler: ’n resensie
2018-07-17"Patagonië was inderdaad ’n besonder aangename en boeiende leeservaring wat my telkens verras het met die gemak waarmee daar naatloos tussen die historiese en eietydse gegewe beweeg word; ’n intelligente en sjarmante roman met ’n stewige dosis deernis en humor wat lesers nié teleur sal stel nie."
Die laksman se dogter deur Gerda Taljaard: ’n resensie
2017-10-03"Hierdie roman is inderdaad ’n sierlike sprong van tegniese vernuf wat nog lank in my gemoed bly naklink – soos die musiek van opgestopte voëls in glaskaste wat op kassette vasgelê is."
Kennisgewing: Laaste Boekpraatjie 2012
2012-11-20 Met hul laaste Boekpraatjie vanjaar fokus Protea Boekwinkel (Stellenbosch) op wyle JC Kannemeyer se monumentale werk oor JM Coetzee. Hannes van Zyl en Michiel Heyns, wat onderskeidelik as redakteur en vertaler by die biografie “JM Coetzee – ‘n Geskryfde lewe” betrokke was, sal om 11:00 in die winkel oor dié besonderse werk gesels.Digterstuin: Kwarts
2012-09-20 ’n Digterstuingedig uit Louis Esterhuizen se bundel, Wat die water onthou.
Boekedag 2012: Louis Esterhuizen kies 'n karakter
2012-04-18 As jy enige karakter in ’n boek kon wees, wie sou jy wees en waarom?Louis Esterhuizen gesels met Bibi Slippers oor sy Protea-prys vir Wat die water onthou
2011-11-08 Ek kan gewoon nie funksioneer sonder musiek nie. Die musiek wat ek luister, het dikwels ’n direkte invloed op dit wat ek skryf.
Joan Hambidge praat met Louis Esterhuizen oor skrywersverhoudings, spontaneïteit en skaak
2008-05-27Ons is tydgenote doer uit die tagtigerjare. Ek, jy, Johann de Lange, Theunis Engelbrecht, Lucas Malan, Daniel Hugo, Johann Lodewyk Marais, onder andere, het so om en by dieselfde tyd op die toneel verskyn. Hoe onthou jy ons debute?

