Mont du Toit Wynkwatryn: Koos Kombuis

  • 0

Wynkwatryn

"Die hele Boland ruik na wyn";
So het 'n volksdigter gesê ...
Maar 'n kuur vir babalaas
Is al wat ek vandag wil hê.


  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top