Mont du Toit Wynkwatryn: Ilse van Staden

  • 0

Muse

Sou ek haar vasvang in 'n glas
soos in 'n klankkas van kwatryn,
dan rol ek haar later uit my keel uit los
en laat haar gaan, mooi muse van die wyn.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top