Laatherfs
terwyl die akkerblare koper kwyn word die geparste korrels langsaam wyn: voor kaggels drink ons die beleë vog en proe opnuut die eik wat amber skyn
Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.
Reageer
Jou naam*
Jou e-posadres*
Save my name, email, and website in this browser for the next time I comment.
Stel my in kennis indien nuwe kommentaar bygevoeg word.