Daniel Hugo

Daniel Hugo (1955) het Afrikaanse en Nederlandse letterkunde studeer aan die universiteite Stellenbosch, Pretoria, Vrystaat en Leuven. In 1989 word ’n DLitt aan hom toegeken vir ’n proefskrif oor die vernufpoësie in Afrikaans. Hy was ’n literêre programmaker by die Afrikaanse radiodiens van die SAUK en is deesdae ’n voltydse vertaler en digter. Sy jongste digbundel, Openbare domein, het in 2018 verskyn. Hy het reeds meer as 50 boeke uit Nederlands en Engels vertaal. Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het hom twee keer bekroon vir sy vertalings uit Nederlands, naamlik vir Tom Lanoye se Sprakeloos en Stefan Hertmans se Oorlog en terpentyn. Hy is getroud met die joernalis Marlene Malan.

Foto: Marlene Malan

Kreatiewe reaksies op literêre kritiek

Daniel Hugo LitNet25-skrywersberaad 2025-05-07

"Boonop sal die kreatiewe reaksie in die meeste gevalle veel langer gelees en geniet word as die oorspronklike stuk kritiek."

Abraham H de Vries (1937–2024)

Daniel Hugo In memoriam 2024-08-26

"... die lewe is ’n kortverhaal
maar in jou geval was dit glad nie
so kort nie, dit was vol gebeure
en interessante karakters"

Vogelgedichten / Voëlgedigte deur Benno Barnard, vertaal deur Daniel Hugo

Benno Barnard, Daniel Hugo Poësie 2024-01-15

Hierdie gedigte is nog nooit voorheen gepubliseer nie. Dis Benno Barnard se eie werk en verskyn met sy toestemming. Daniel Hugo het die gedigte vertaal en sy vertalings verskyn ook met Barnard se toestemming op LitNet.

Piet van Rooyen: Rondom ’n boorvuur

Daniel Hugo Seminare en essays 2023-09-28

"Binne die bestek van drie woorde word ’n hele kosmos opgeroep met natuur, mens en gode."

Lyriek van Stefan Hertmans in Afrikaans

Yves T'Sjoen, Daniel Hugo NeerlandiNet 2022-04-13

Ter gelegenheid van Stefan Hertmans’ zeventigste verjaardag vertaalde Daniel Hugo in totaal acht gedichten in het Afrikaans. De vertaling is de introductie van Hertmans’ poëzie in Zuid-Afrika.

Vrugbeginsel deur De Waal Venter: ’n resensie

Daniel Hugo Resensies 2022-02-17

"De Waal Venter se digbundels was te dikwels verwaarloosde boeke in die verskroeiende son van die literatuurkritiek. Lees hom; hy het veel te bied."

Omgedop

Daniel Hugo Poësie 2020-10-26

LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste digters. Lees Daniel Hugo s’n hier.

Breytenbach op 80: Perspektiewe | perspectieven op Breytenbach – Daniel Hugo en Job Degenaar

Daniel Hugo, Job Degenaar Boeke en skrywers 2019-09-12

Daniel Hugo: "Die slotwoorde eggo ook die titel van een van Breyten se tronkbundels, naamlik Lewendood, en hou verband met die digter se Boeddhistiese siening van die verweefdheid van lewe en dood. Op dieselfde paradoksale wyse kan die digter tegelyk blind wees én sien."

Oh wide and sad land: Adam Small vertaal NP Van Wyk Louw

Daniel Hugo Boeke en skrywers 2017-03-09

"In 1975 verskyn Adam Small se vertalings van ’n keur uit NP Van Wyk Louw se gedigte as Oh wide and sad land. Dit is nog steeds die omvattendste versameling gepubliseerde vertalings uit Louw se oeuvre."

Han Sjan sê

Daniel Hugo Poësie 2016-09-01

"my vriende besoek my selde
want dit is bar op Koueberg ..."

Phil du Plessis 1944–2011

Daniel Hugo Poësie 2016-09-01

"... in daardie lendelam huis langs die onsterflike see ..."

Resensie: Skulp

Daniel Hugo 2014-06-17 Hennie Aucamp neem afskeid van die lewe met Skulp.

Haikoe-kompetisie: Haikoe 4 deur Daniel Hugo

Daniel Hugo 2012-11-13 Daniel Hugo se vierde haikoe vir ons kompetisie

Haikoe-kompetisie: Haikoe 3 deur Daniel Hugo

Daniel Hugo 2012-11-07 Nog 'n haikoe deur Daniel Hugo

Haikoe-kompetisie: Haikoe 2 deur Daniel Hugo

Daniel Hugo 2012-11-07 Daniel Hugo se tweede inskrywing vir LitNet se haikoe-kompetisie
Top