Daniel Hugo

Daniel Hugo (1955) het Afrikaanse en Nederlandse letterkunde studeer aan die universiteite Stellenbosch, Pretoria, Vrystaat en Leuven. In 1989 word ’n DLitt aan hom toegeken vir ’n proefskrif oor die vernufpoësie in Afrikaans. Hy was ’n literêre programmaker by die Afrikaanse radiodiens van die SAUK en is deesdae ’n voltydse vertaler en digter. Sy jongste digbundel, Openbare domein, het in 2018 verskyn. Hy het reeds meer as 50 boeke uit Nederlands en Engels vertaal. Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het hom twee keer bekroon vir sy vertalings uit Nederlands, naamlik vir Tom Lanoye se Sprakeloos en Stefan Hertmans se Oorlog en terpentyn. Hy is getroud met die joernalis Marlene Malan.

Foto: Marlene Malan

ABSA Ketting: Joan Hambidge in gesprek met Daniel Hugo

Daniel Hugo, Joan Hambidge Skrywersonderhoude 2007-03-06

"Goeie poësie is nie noodwendig “nuut” nie. Carina Stander en Sarina Dönges se “tradisionele” liriese verse is ewe goed as Danie Marais en Loit Sôls se “byderwetse” praatpoësie."

Sinne en sin

Daniel Hugo 2006-10-20

Jan de Bruyn

Daniel Hugo 2006-10-18 Engemi Ferreira se gedig "By afsterwe van die digter Jan de Bruyn" begin so: So baie baie herinneringe deur so baie jare Van my bestaan ...

Japanse skryfskool

Daniel Hugo 2006-10-18 ...

Sheila Cussons: Versamelde gedigte

Daniel Hugo 2006-10-02

Vir Hennie Aucamp

Daniel Hugo 2006-08-10

Komposisie

Daniel Hugo 2006-08-10

Sonnet

Daniel Hugo 2006-08-10

Stormnag

Daniel Hugo 2006-08-10

Credo

Daniel Hugo 2006-08-10

Vloekskoot

Daniel Hugo 2006-08-10

Telkom en kliënt

Daniel Hugo 2006-08-10
Top