Haikoe-kompetisie: Haikoe 1 deur Daniel Hugo
2012-11-07 Daniel Hugo se eerste inskrywing vir ons Haikoe-kompetisieUit die argief: 18 gedigte deur Daniel Hugo
2012-10-04 18 Gedigte uit LitNet se argief deur Daniel Hugo.Digterstuin: Die digter se tuin
2012-09-20 "as die dood sy rondte doenen hom kry by die komposhoop ..."
Drinklied
2010-02-03 al weer ’n dag van geweldig eet en drink – sonder ’n enkele verhewe gedagte sou mens dink, maar dit is blote skyn: die bakker, die slagter, die kelner, die kok skep ’n hemel met hulle aardse ambagte dit is op hulle wat ons skink en klink want hierdie goeie wyn verdien ’n refrein – […]
Stamvader
2010-02-03 ek omhels die skurwe eik met sy pels van digte mos drie honderd seisoene saai hy sy akkers in die bos onverdiend ervaar ek hier die vriendskap van ’n kolos soos die tortel in sy kruin wortel ek op Stellenbosch
Vaalheid oorheers in Dolf van Niekerk se teleurstellende Lang reis na Ithaka
2009-05-27 Digterlike en filosofiese strewe gee aan die bundel ’n Zen-kwaliteit: deur hunkering, verlange en pogings om teengesteldes te versoen bereik die soekende, swerwende digter ten slotte ’n aanvaarding van die absolute stilte.
Windhoek
2008-10-28 Windhoek, Namibië is Daniel Hugo se Jerusalem én sy Rome: die heilige stad waar hy met die Sestigers se verbysterende woorde kennis gemaak het nog vóór hy sy eie hand aan die digkuns gewaag het. ...
Valse vriende – die gevaarlike avontuur van vertaal uit Nederlands
2008-07-16 Sedert menseheugenis – dit wil sê vandat ek kon lees – het daar in my ouerhuis ’n geraamde spreuk gehang. Op swart satyn in goud geborduur het daar gestaan: “Gezelligheid kent geen tijd.” Dit was ’n geskenk uit ...

