Vir Hennie Aucamp

  • 0

Ons skalkse oom Lourens, die Grote
ken die nut van ’n anekdote.
    Hy sê: die gul plesier
    van hierdie volksvertier
gee die blote storie sy klote.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top